Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WaveSong@Bakoond

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakoond-keeromstraat 17, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 900 R4 720 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

WaveSong@Bakoond is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in die rustige kusdorpie Yzerfontein geleë is. Dit het see-uitsigte en is net 'n kort entjie vanaf die strand. Hierdie huis is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed het. Drie van die badkamers het beide 'n bad en 'n stort, terwyl die laaste badkamer slegs 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 6 toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike sitplek en 'n dubbelslaapbank. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en 'n biblioteek met baie boeke om te lees beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike onderdakstoep, 'n Lapa met 'n ingeboude braai, 'n kroegarea, swembad en sonstoele. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by WaveSong@Bakoond sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir WaveSong@Bakoond
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Eagle Stay Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 2

Ligging

  • Bakoond-keeromstraat 17, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink WaveSong@Bakoond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 900
R5 900 R4 720
per nag, vir 10 mense
Vanaf R5 900
R5 900 R4 720
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakoond-keeromstraat 17, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5079e247dcd8956e4bf86a2f48e6c5ec2cf45eaf543d22f880342543c78ccaba9d63cca14af5a480702a4c102ddad29ec90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 900 nouVanaf R4 720 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 17 Bakoond Close Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.365731156191 18.165028190162
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem