Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wawiel Country Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 42 resensies vir Wawiel Country Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Amelia L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia L

Fantasties.

Was lekker en die kos was uit die boeke.

Annelie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie C

Dit was vir ons 'n halfweg-stop. Lekker kos met 'n bottel wyn by restaurant geniet.

Dit was baie koud en die deur het openings aan die kante en bo. Maar die bed was lekker warm. Lekker warm gestort.

Francois F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F

Dit was 'n groot plesier om daar te wees.

Net vir Ilze, Karel en tannie Sonja baie dankie sê vir als. Hulle was baie behulpsaam. As 'n mens iets nodig gehad het, het hulle vinnig gehelp. Hulle was ook baie vriendelik met almal. Sal weer daar kuier.

Godfrey M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey M

Lovely stay.

Lovely stay and friendly service from Jadyn.

Stephanie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S

Gerieflike en maklik.

Baie lekker gewees. Baie dankie, julle.

Isaac M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Isaac M

Just ok.

The stay was good but there are things one must consider once you want to stay there, especially chalet no 4 and no 5. There is DSTV, so watching TV via the aerial is a big challenge if you want to watch. Bring your own tea, staff, and toilet paper as we were told that you only get it once when you arrive and that is all. No room cleaning while you are there, no heater or aircon especially if you go there now because it is a thatched roof. Bring some spray to control spiders and other insects as you will be greeted by them. The shower at no 4 is big enough but the shower head doesn't make it possible to enjoy showering. The wardrobe needs some attention inside as it is falling because of age maybe. At least the staff there is very helpful, and if you ask for a microwave oven, they will supply, as well as the plates, fork, and knife. But you won't get them in Room 4 and 5, so ask for them if you're going to need them. Unfortunately, the plates are too big for the microwave oven if you want to warm your food. The food at the bar lounge or restaurant is nice, and the cafe also sells almost every essential you might need, and the staff is very helpful. I like the place, but you have to know a few things about it before you go. I will go there again, but at least I will be prepared. My team and I enjoyed the putt-putt golf.

Antoinette P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette P

Wonderlike plek, netjies, gemaklik en lekkerste pizzas en biefstuk. Baie gasvry en behulpsaam.

Ons het 8 uur die aand daar geland, nogsteeds het die gasheer en gasvrou vir ons biefstuk en pizzas gemaak en na ons chalet gebring.

Mathilde S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S

Convenient clean over-night stay.

The accommodation was clean and comfortable. The establishment is situated next to a tar road, and traffic could be heard, which is understandable. We selected this as a convenient overnight spot on a long drive, and for this, it was perfect. There are bar and restaurant services, which we did not use. Although we were there on a Friday evening, it was quiet.

Pieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Goeie plekkie om oor te slaap.

Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenhede het aan ons basiese behoeftes voldoen. Goeie plekkie om oor te slaap.

Karin P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karin P

Skoon en netjies.

Vir oornag is dit uitstekend.

Sarie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V

Die lekkerste kuier, die kuier regtig geniet.

Ons was daar 'n uur voor die tyd maar was toegelaat om in te gaan, alles was skoon en netjies en baie veilig.

Pieter G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Baie, baie lekker.

Hulle moet net na die geisers kyk. Hulle yskaste sit hulle af om kostes te bespaar as daar nie mense is nie maar moet dit aansit vroeg, voor 'n mens inklok.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Colinda S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Colinda S

Teleurstellend.

Eerstens het hulle ons in die verkeerde chalet geplaas en ons moes R600 ekstra betaal het vir die 3 aande se verblyf. Die wasbak waar jy jou skottelgoed moet was is in die badkamer. Die kombuistoerusting was vuil. Die yskas was af so al ons goed in die yskas het ontvries. Die braai was vuil toe ons hom ontvang het en moes hom self was. Die bar is reg by die chalets en musiek speel tot laat in die aande wat maak dat mens nie kan slaap nie. Daar is geen stoele buite by jou chalet nie so jy moet op die vloer sit en braai. Die geyser werk nie 100% nie so die water bly koud raak as jy stort. Die putt-putt-baan werk nie behoorlik nie. Daar is amper niks om te doen daar nie. Glad nie 'n stil plek nie. Dit is langs 'n hoofpad so karre raas konstant. Overall was ons glad nie tevrede met die plek nie en sal die aan geen ander verwys nie.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Amelia S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Puik diens.

Stop elke jaar daar as ons met vakansie gaan.

Petrus D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D

Briljant. Skoon. Netjies.

Sal beslis weer daar oorslaap.

Pieter G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Great food, nice steak, sunny side up eggs and chips

Stayed in chalet 2, great setup. Springbucks running around, woke up with farm animals around.

Sonya G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya G

Short and sweet. Lovely lodge.

Clean and tidy. Easy to find. Beautiful surroundings.

Esther N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther N

Lekker man

Sommer 'n vinnige wegbreek gehad met ou vriende. Oulike plekkie vir 'n kortkuier. Goed toegerus en die eienaars is regte hartsmense. Dit was net sjoe-sjoe koud maar die verwarmers en ekstra komberse het ons gou laat ontdooi! (of was dit die sjerrie?)

Johan W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johan W

Baie lekker gewees. Baie skoon.

Braaiplek is net nie so maklik om op te braai nie.

Lindi C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi C

Netjies, voldoende.

Ons het nie warm water gehad nie en daar was nie handewasseep in die badkamer nie. Verder was die verblyf voldoende.

Brenton V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brenton V

Lekker kos, ongelukkig vinnig, was 'n halfpad stop, het vroeg weer gery.

Ons het 'n kort kuiertjie gehad, ons het vroeg die volgende oggend gery. Baie lekker kos en lekker geslaap.

Martha V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martha V

Plekkie is baie klein, maar eienaar het uit sy pad gegaan om ons te help om braaier aan te dra en ekstra stoele.

WiFi het nie gewerk nie en die TV se beeld was sneeu. Daar was ook nie vier van alles met eetgerei nie. Asdrom was nog vol van die vorige gaste se vullis.

Dimpho M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dimpho M

Poor service.

There was no connection and communication between tenants and the lodge.

Johan V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Value for money.

Everything that I needed was there.

Des H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Des H

Very pleasant.

Very pleasant and real farm stay. Staff very helpful. Good food.

Lerato N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato N

Poor house keeping.

The owners were very friendly and welcoming. Customer service was very poor to say the least.There were spider webs on every corner of the house,the windows were also covered in spider webs. We stayed for 3 nights and our bedding was not changed, no clean towels were supplied, no toilet paper provided, no mop to clean if you spilled water on the floor. House keeping is so poor! I brought my DStv decoder and there was no satellite dish. Luckily this was a business trip and I spend most of the time out,otherwise I was not going to be able to stay for that long. I would prefer if the reception area was separated from the bar because it's not convenient if travelling with kids.

Ndo C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ndo C

Our stay at Wawiel Country Lodge was very very very bad.

I would never never recommend it to anyone, they don't have courtesy, the accommodation is very very bad. Toilets, bathrooms and roofing are leaking. Electricity problems (plugs were not working) we prepared beds for our selves (with old bedding). Their kraals are just next to the rooms and there is a terrible smell coming towards the rooms. The management is not welcoming (they are very impolite). I regret. I don't recommend it to anyone.

Portia L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Portia L

Not pleasant at all, to much flies and mosquitoes. Electricity cuts whole time, sleeping in dark city and woke up with lights still off.

The stay was so uncomfortable with family as I didn't feel like I'm on holiday and I had to cut my nights short, the lady was so unfriendly, my kids didn't enjoy the pool. I won't recommend anyone to go stay at that place.

Willie C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C

Baie professioneel en behulpsaam.

Ons was baie professioneel ontvang en behandel.

Nico V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Wawiel Country Lodge is 'n heerlike plek om te oornag.

Wawiel Country Lodge bied uitstekende verblyf. Hulle het ook 'n restaurant wat baie goeie maaltye teen billike pryse bedien. Hulle is omtrent 10 km uit Ventersdorp, ietwat van roete af, maar dit het nie gehinder nie. Die pad is nogal besig in die nag en word gehoor in die chalets. Die chalets is baie netjies en gerieflik.

Linda D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Linda D

Wont be back.

We know there are insects etc. in the outdoors however my daughter was badly bitten indoors and we think in her bed. When we requested clean bedding we were made to feel unwelcome and staff and management were rude. We had to check-out by 10:00. We left a little after 10:00 and had to leave the keys in the cabin as reception gate was locked and there was no one to let us out.

Vuyisile T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Vuyisile T

There was no electricity the whole night

During that night no one bothered to come and explain the matter to us. In the morning when we left we saw no one at the reception.

Thendo B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thendo B

Excellent service.

The place is beautiful, nice for relaxing and clearing your mind. Sonja and the team were very friendly and helpful. We are hoping to visit the place again.

Judy S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S

Alles is baie netjies.

Wawiel Country Lodge is 'n baie veilige en netjiese oornagverblyf. Ek sal net graag 'n yskassie ook in die vertrek wou hê.

Anna D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D

Baie lekker.

Akkommodasie was baie skoon en netjies. Restaurant het 'n baie lekker atmosfeer en die beste malvapoeding ooit.

Jacobus S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Gerieflike oornagfasiliteite.

Baie dankie vir die vriendelike, flinke diens. Ons het die huisie geniet, en die badkamers was net groot genoeg om rolstoelvriendelik te wees.

Bessie C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie C

Netjiese, skoon verblyf.

Ons het 'n boodskap gestuur om ons inklokdatum te skuif. Sonder enige probleme of boete het hulle dit aangepas. Ons het laat gearriveer, weereens geen probleme nie. Alles is gerieflik en gemaklik. Restaurant naby verblyf. Goeie, gawe personeel.

Karen B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen B

Baie netjies en goeie diens.

Die kamer is netjies. Ongelukkig is die advertensie verkeerd en het ek R200 meer betaal en die water het opgeraak terwyl ek in die stort was.

Adrian S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian S

Very good value for money, very clean. Food a bit slow, but was good when it arrived.

See stars.

Rene D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Baie netjies.

Baie netjies en bekostigbaar.

Vanaf
Vanaf R490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipplaatdrift-plaas, Wawiel, Ventersdorp, 2710, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YmU0NGVkLTBkYzctNDE3OS05ZjY3LTViMzEyYTQ5MzRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag, vir 2 mense 42 5 1 4 Klipplaatdrift Farm Wawiel 2710 Noordwes 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.41287657862 26.730557084084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang