Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

We-La-Fra

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eldoradopark 27, Parkweg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

We-La-Fra is 'n tweeslaapkamerhuis wat maklik bereik kan word in Oudtshoorn. Dit is geleë in 'n veilige kompleks met 'n lieflike gemeenskaplike swembad, en is ook lekker naby aan al die sportgronde.

Dié huis het 2 slaapkamers en 1,5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 bedkassies met lampies, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n bedkassie met 'n lampie, en daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Gaste sal mal wees oor die lieflike oopplan-kombuis en -leefarea wat toegerus is met moderne geriewe vir al jou selfsorgbehoeftes. Daar is heelwat ruimte in die sitkamer met lugversorging en 'n platskerm-TV en DStv waar jy kan ontspan. Koffie- en teemaakgeriewe en heerlike beskuit word ook voorsien.

Gaan koel gerus 'n bietjie af in die swembad en braai dan lekker saam met jou gesin of vriende. Die kompleks het afstandbeheerde toegang en daar is 'n WiFi-kuberkol by El Dorado se ontvangs.

Slaapplek

’n Bespreking by We-La-Fra sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir We-La-Fra
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 8

Ligging

  • Eldoradopark 27, Parkweg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink We-La-Fra het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eldoradopark 27, Parkweg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkZTgzNDIzLWMyN2EtNDg5Ny1hZmExLTFlZWIxZWIwMDYwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 Eldoradopark 27 Parkweg 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.582912487118 22.191779315472
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem