LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weaver's Nest Restaurant and Country Inn | LekkeSlaap
+39

Weaver's Nest Restaurant and Country Inn

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Weaver's Nest Restaurant and Country Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Richard P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard P
Enkelreisiger

Very quaint, traveller friendly, and near to attractions, i.e wetlands etc.

All good, cleanliness was there, and good hospitality.

Alida S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S
Saam met vriende

Baie Goeie keuse

Ons is aangenaam verras deur die kamers se netheid en alles daarin. Ons woef het baie welkom gevoel, asook ons en ons vriende. Ons is vriendelik ontvang, en kos is baie geuring voorberei. Ons almal het dit werklik geniet om by Weaver's Nest Restaurant and Country Inn, oor te bly vir twee nagte!!

Jill P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jill P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars is baie vriendelik en het hul bes gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

Die etes was baie lekker.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The owners are very friendly and did their best to make our stay enjoyable.

The meals were very good.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Francois D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vroeë oggend voëlgesang-amfiteater in 'n knus gastehuis!

Ons verblyf was gekenmerk deur 'n vriendelike gasheer-paartjie, kwaliteit meubilering in die gastekamers, rustige atmosfeer en heerlike ontbyt in styl. (Hul perkoleer koffie is heerlik!) Ons sal graag weer by Weaver's Nest kom oorbly. Ons was op pad na 'n volgende bestemming, en was spyt dat ons nie langer kon bly nie. Wenk: Saterdagoggende is Wakkerstroom se besighede 'n heerlikheid vir die besoekers. Ons is met vars, organiese hoendereiers, laventelkaas, vars plaasmelk, biltong, droëwors en mooi dekor van Abundance (winkel met die blommefiets) terug Gauteng toe. Die lang Lente-droogte het ongelukkig 'n demper gesit op die geveerdes se verskyning, maar na die reëns sal dit seker weer normaliseer.

Thys F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thys F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar en personeel baie gasvry en hulpvaardig, vriendelik en professioneel.

Was baie aangenaam om by Weaver's Nest te oornag. Plek netjies en skoon en het dit baie geniet. Kos was baie aangenaam en netjies voorgesit.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weavers-landgoed, Plot 105 van 103, Townlands, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2058, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1Yx4mDbhpqxav5UNviMICTaWj5NyzDr1B1UjB7etppnNIjXQAg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Weavers Estate, Plot 105 of 103 Townlands, Marthinus Wessel Stroom 2058 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.331699913881 30.16774853373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!