Wederkoms
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Karlien V - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging, ongelooflike stilte en rustigheid, puik toegeruste strandhuis!
Barry S - Mrt 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Wederkoms se terugvoer
Beste Barry
Baie, baie dankie vir jou mooi en posutiewe resensie op Lekkeslaap.
Ek is regtig bly om te hoor julle het lekker gekuier. En dis presies hoe ek self oor Wederkoms voel: rus vir die siel. Groete, en mooi bly. Louis
Louis D - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en uitstekende ligging.
Nesta And Kevin G - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 12, Dwarswegstrand, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap