Weeden’s Bush Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bush Cottage is 'n selfsorgeenheid wat onafhanklik van die hoofhuis is met 'n privaat ingang. Dis 'n eenslaapkamereenheid met 'n dubbelbed wat slaapplek vir 2 gaste bied. Die kombuishoekie is met eetgerei, breekware, mikrogolf, yskas, ketel, rooster, tweeplaatstoof en 'n oond toegerus. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n ruim patio.
Binne-in die huisie is twee stoele, sitplek by die venster en 'n koffietafel. Daar is ook 'n toonbank vir rekenaarwerk en toegang tot gratis Wi-Fi.

Bush Cottage is in 'n veilige kompleks in Nelspruit/Mbombela. Dis in die hoek van 'n groot erf met 'n lieflike tuin en uitsig. Daar is 'n klipbankie op 'n kliprif aan die kant van die hoofhuis vanwaar gaste wild kan kyk wat op die landgoed aan die oorkant van die vallei rondloop.

Slaapplek

'n Bespreking by Weeden’s Bush Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Weeden’s Bush Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za