Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wegkomkans

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Wegkomkans
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louise L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L
Gesin met tieners

Lieflike see uitsig.

Fantastiese uitsig oor die see! Ruim huis en lekker kombuis. 2 Groot TV's maar ongelukkig niks om te kyk omdat daar nie WiFi of DStv is nie. Dit was 'n reënerige naweek, so ons was binne vasgekeer. Vat self speletjies of kaarte saam. Maar dis 'n lieflike groot plek en ons het lekker gerus en binne gebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lp W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lp W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegbreek.

Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine M
Gesin met tieners

Mooiste uitsig!

Wat 'n pragtige uitsig! The host was so behulpsaam en vriendelik. Die huis het alles wat jy benodig. Die binne braai is 'n pluspunt vir koue/winderige aande. Ons het heerlik gekuier en sal vir seker weer kom kuier! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig, en die huis is goed volledig toegerus met niks wat kortkom nie!

Sal definitief (en het al klaar) die plek aanbeveel; heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Gesin met tieners

Salig by die see!

Sonder enige rede om te jaag, het ons rustig die uitsig geniet. Die weer het nie saak gemaak nie, met 'n binnebraai en 'n legkaart, genoeg boeke om te lees. Ons het gesels, gelag en elke oomblik van samesyn geniet. Wegkomkans was perfek vir ons!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tommy V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and amazing view.

It was great. Wi-Fi availability would be nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met vriende

Lieflike plek, baie ruim en die mooiste uitsig oor die see.

Wegkomkans is presies wat die naam sê - 'n lieflike vakansiehuis waarin mens kan ontspan. Die huis is goed ingerig, lekker ruim, en voel soos 'n ou familie see-huis. Wonderlike uitsig oor die baai. Marietjie se kommunikasie was uitstekend. Sal baie beslis weer daarheen gaan vir 'n wegkomkans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dc G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dc G
Gesin met klein kinders

Awesome.

Really awesome place and area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D

Beste waarde vir geld in 'n lang tyd.

Die foto's van Wegkomkans doen nie die huis gestand nie. Dit wys nie hoe ruim en vars en lieflik dit is nie. Ons was regtig verras. Die uitsig is fenomenaal, die huis het als wat jy nodig het (bring skottelgoedwasserpoeier of -tablette, daar's selfs 'n skottelgoedwasser), daar's 'n wonderlike vuurherd, en 'n groot bonus vir mense met honde is dat die grasgedeelte van die erf omhein is (hoogte van die een deel meer as voldoende vir klein tot medium honde, hoewel enorme of rats honde dalk sou kon oorspring). Die gasvrou was uiters akkommoderend en het vinnig op WhatsApps gereageer. Ons sal beslis weer gaan, die huis is 'n juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilary G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary G

A wonderful place to rest - spectacular view.

We had a wonderful stay! Wegkomkans has a well appointed kitchen and is very comfortable. We wished we had been told they don't supply bath towels, luckily we had brought beach towels we could use. We would recommend staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus O
Gesin met tieners

Beste uitsig in Jongensfontein.

Ons gesin (2 tieners, 1 laatlam) het heerlik hier gekuier en sal weer terugkom vir daardie uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, pragtige uitsig, alle nodige geriewe.

Wegkomkans is 'n heerlike, gerieflike huis met pragtige uitsig. Dis beslis waarde vir jou geld. Ons gaan beslis weer die huis huur oor 'n Desembervakansie. Dis so veilig vir my hondjies en als wat ons nodig het, is hier. Al wat kort, is twee gemaklike tanstoele op die balkon en WiFi! Ek sal Wegkomkans absoluut aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Gesin met klein kinders

Beautiful view, special little village.

We loved our stay, the house is perfect for a beach holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 200
R3 200 R2 560
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 200
R3 200 R2 560
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 200
R3 200 R2 560
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 39, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31c441271ce3dec7f8ffb9afd9dbbc746323a62c5cd4c5d7af3f5630bb72f147c004cb9123fc824283b5363db923df98df63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 560 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 39 Hoof Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.431282811563 21.334387583562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem