LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Welcome Glen Cottage | LekkeSlaap
+17

Welcome Glen Cottage

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenoak-weg 9, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Welcome Glen Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis wat in die rustige buurt Welcome Glen in Simonstad geleë is. Dit is langs 'n privaat woning, maar het 'n aparte, privaat ingang.

Die kothuis is ideaal vir paartjies, sakereisigers en avonturiers wat op hul eie reis. Dit is naby die strand, voetslaanpaaie, getypoele en van die beste besienswaardighede aan die Suidelike Skiereiland. Die area is stil en rustig met lieflike uitsigte, maar gaste is steeds lekker naby verskeie restaurante en winkels.

Welcome Cottage het slaapplek vir 2 mense en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplankombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekgoed. Die eetarea het 'n houtetenstafel en bankies. Die sitkamer het 'n dagbed en 'n vloerbed.

Buite is daar 'n lieflike stoep waar gaste kan ontspan en die uitsigte en vrede kan geniet. Die stoep lei na 'n tuin en 'n braai-area.

Neem asb. kennis dat parkeerplek in die straat in 'n baie veilige buurt is.

Slaapplek

’n Bespreking by Welcome Glen Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Kindermatras vir 1 Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKindermatras vir 1
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Welcome Glen Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Glenoak-weg 9, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welcome Glen Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenoak-weg 9, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwNTFkMzNjLWUzYjMtNDRhZS1iMzA1LThhYjg2NTQxMjhjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 4 persone) 8 5 1 5 9 Glenoak Road Welcome Glen 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.15288 18.40953
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!