Oudtshoorn Akkommodasie by Welgeluk Cottage | LekkeSlaap
+23
+23

Welgeluk Cottage

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 11 van Welgevonden, Vanaf Safaripad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Welgeluk Cottage is 'n nuut gerestoureerde selfsorg-plaaskothuis op 'n volstruisplaas, die Safari Ostrich Farm, 10 km vanaf Oudtshoorn. Dis in die hartjie van die Klein-Karoo geleë en bied 'n lieflike ervaring vir natuurliefhebbers en voëlkykers. Daar is ook pragtige uitsigte en mak wild op jou voorstoep.

Welgeluk Cottage bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV met DStv. Twee van die kamers het elkeen 'n en suite-stort en die derde kamer het 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel en sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n ingeboude braai en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Gratis toer na Safari Volstruisplaas (reg langs die eiendom) is by die verblyf ingesluit. Gaste kan die wild op die plaas gratis voer.

Welgeluk Cottage is geskik vir gesinne, paartjies en reisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Welgeluk Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Deel 11 van Welgevonden, Vanaf Safaripad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welgeluk Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 11 van Welgevonden, Vanaf Safaripad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcQpXKHD0SdoCXSE219jcnchhmBU6UiYI45qm6WAASMTnZFbpLi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Portion 11 of Welgevonden Off Safari Pad 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.638127235077 22.173677571475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za