Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgeluk Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Stan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Welgeluk Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hennie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker private verblyf in 'n stil area op 'n plaas.

Ideaal om Oudtshoorn en die omgewing te verken. Lekker huis, maar dinge wat gepla het was vlieë (verstaanbaar, want naby aan diere) asook 'n braaidrom wat vol as was en roosters wat erg geroes het. Gelukkig kon ek my eie roosters gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clerice M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clerice M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grootste bederf, teen 'n fantastiese prys!

Ongelooflik om wakker te word met die natuur om jou. Elke kamer was so netjies en gemaklik. Plaas atmosfeer met al die moderne eienskappe om dit 'n onvergeetlike rusplek te maak. Ons moes na 'n troue toe gaan, maar het ekstra vroeg huis toe gekom sodat ons die rustigheid van die plaas kon geniet. Wakker geword met springbokkies en wildebeeste op ons voorstoep en 'n hadeda wat bad in die rivier. Ons gaan beslis 'n lang naweek weer gaan en hierdie keer vriende en familie saam nooi. Oom Stan en sy vrou is behulpsaam en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgeluk Cottage se terugvoer

Glad you enjoyed your stay.
We would love to welcome you back.
Regards Stan

Welgeluk Cottage
Deon B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met vriende

Puik plek met baie goeie linne.

Dit was heerlik om 'n lekker plaas atmosfeer te kon geniet met die diere op jou voorstoep. Wat 'n pragtige sonsondergang het ons gesien. Sal weer gebruik maak van Welgeluk Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met vriende

Rustig en sielsvrede.

Dis baie mooi plekkie wat uit die stad is tog naby al die aktiwiteite. Netjiese plekke en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina C
Gesin met klein kinders

Hartlik verwelkom. Pragtige, skoon, ruim en goed toegeruste huis.

Ons het heerlik gebly. Die huis was baie skoon, ruim en goed toegerus. Niks was kort nie. Heerlike skoon beddegoed. Lekker warm water. Ons is hartlik verwelkom. Baie vriendelike eienaars. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi M
Saam met vriende

Skoon, groot en 3 en-suite kamers.

Ek sal vir seker weer kom met my vrou en kinders saam met die skoonmense of saam met my ouers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgeluk Cottage se terugvoer

Hi Rudi, dit was net 'n plesier. Hoop ons sien julle weer. Groete. Stan

Welgeluk Cottage
Mariette V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek.

Die Welgeluk kothuis is die perfekte verblyf - heerlik rustig op die plaas. Baie spasie, alles wat mens nodig het. Was baie bly vir die warm komberse op die beddens want kamers is aan die koue kant (dit was wel winter in die Karoo!), en daar was 'n heerlike groot kaggel in die sitkamer. Lugversorgers in al die kamers vir die somer. Nog 'n bonus is dat hulle nie geaffekteer word deur beurtkrag nie. Ons hoop om gou weer daar te kan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgeluk Cottage se terugvoer

Hi Mariette,
It was only a pleasure meeting and hosting you and your family.
We would love to welcome you back one day
Regards,
Stan

Welgeluk Cottage
Paula W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula W
Gesin met tieners

Comfortable, relaxing and peaceful.

We had an enjoyable stay at Welgeluk. The cottage is well equipped, spacious and comfortable. Close proximity to all sightseeing in Oudshoorn. Aircon was very welcome in mid-summer. Plenty of birds if you enjoy birding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgeluk Cottage se terugvoer

It was only a pleasure meeting and hosting you and your family.
Thank you for staying at welgeluk cottage.
Keep safe.
Regards Stan

Welgeluk Cottage
Stanley P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, clean and well equipped cottage.

Stan was very friendly and helpful with the check in and check out of the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgeluk Cottage se terugvoer

Thank you for staying at Welgeluk cottage.
Enjoy the rest of your trip.

Welgeluk Cottage
Liandi B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Welgeluk Cottage was awesome. We went with my parents, and they also enjoyed it. It's a very nice place and good value for money. Everything you need it there, to just relax and recharge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilian W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian W
Gesin met klein kinders

Die cottage is baie goed toegerus, alles soos geadverteer, ons verblyf was alles wat ons verwag het.

Safari plaastoer is 'n wenner, die diere gee die gevoel dat jy iewers in Afrika op safari is, sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy-Kay v - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy-Kay v
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful environment.

The cottage is cosy and very spacious. It's extremely well equipped with absolutely everything necessary and even complimentary necessities is a bonus. We felt at home from home. The owners were so friendly and helpful. It's a great escape from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgeluk Cottage se terugvoer

Hi Cindy-Kay,
Thank you for your review.
It was indeed a pleasure to host you. We are glad that enjoyed your stay and would love to welcome you back one day.
Regards,
Stan and family

Welgeluk Cottage
Andrew H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, very comfortable getaway on the farm in a lovely cottage.

This is a very nice cottage, well equipped and furnished tastefully. The hosts and their family all made us feel welcome on arrival and at all times. Thank you, it was much appreciated. We were able to go where we wanted to on the farm and explore at our leisure. The kudu and the springbok were a delight to watch from inside and outside the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgeluk Cottage se terugvoer

Hi Andrew,
Thank you for your lovely review. It was indeed a great pleasure being able to host you.
We would love to welcome you back.
Kind regards,
Stan and the family.

Welgeluk Cottage
Surene L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surene L
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek!

Welgeluk is die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek! Ons het dit vreeslik geniet en dit het gevoel asof ons familie van die eienaars was. Ons was op die hande gedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgeluk Cottage se terugvoer

Baie dankie ,dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Ons sien uit om julle te sien.
Groete
Stan

Welgeluk Cottage
Anna-marie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig en mooi blyplek.

Baie mooi en goed toegeruste blyplek. Baie lekker rustig op die plaas en mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V

Heerlik gekuier! Baie netjiese plek - baie dankie! Sal weer 'n draai daar maak!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V
Saam met vriende

Dit was 'n baie goeie ondervinding, een wat ek graag sal wil herhaal.

Die verblyf was onverbeterlik in 'n baie goed toegeruste cottage. Die beddens slaap heerlik en die badkamers is 'n droom. Daar word baie aandag gegee aan die kleinste detail om 'n gerieflike verblyf te verseker. Stan en sy seun se vriendelike hulpvaardigheid dra ook by tot die goeie ervaring. Die koedoes wat mens kom groet wanneer jy by die venster uitkyk, is 'n aangename bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K
Gesin met klein kinders

Baie netjiese verblyf, met spesiale details om die verblyf gerieflik te maak.

Ons is vriendelik ontvang. Die kinders het die vreeslik geniet om die bokkies kos te gee. Dit is gemaklike verblyf met klein kinders, daar is genoeg ruimte vir hulle om lekker te speel. Ons het ook die rustigheid van die omgewing geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgeluk Cottage se terugvoer

Hi Christa
Thank you for staying at Welgeluk cottage. It was a great pleasure hosting you and your family.
Hope to welcome you back one day.
Regards
Stan

Welgeluk Cottage
Aldine B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldine B
Gesin met klein kinders

Beautiful and majestic.

We had a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgeluk Cottage se terugvoer

Glad that you enjoyed your stay . We would love to welcome you back one day.

Regards
Stan

Welgeluk Cottage
Domecia B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Domecia B
Gesin met klein kinders

Stunning cottage and excellent hospitality.

We were very impressed with the cottage. It was spotless, homely and comfortable and the farm was everything we expected it to be. The owner, Ryan catered for our every need and went out of his way to make our stay as pleasant as possible. Ryan is genuine, honest and thoughtful and our family took an instant liking to him. We will definitely recommend Welgeluk to our family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Gesin met klein kinders

Dit was 'n wonderlike ervaring!

Ons was skrikkerig om by 'n plaas oor te slaap, maar ek wou hê die kinders moet 'n volstruis-ervaring beleef. Dit was so veilig, wat 'n awesome plek. Ryan het ons baie tuis laat voel, wat 'n great jong man. Ons sien uit om weer te gaan. Hierdie keer vir langer. Ek kan nie wag om die oorspronklike volstruispaleis: Welgeluk 1910 te sien nadat dit omskep gaan word in 'n gastehuis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renée E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renée E
Gesin met klein kinders

Pragtige klein details en uitstekende diens.

Ek en my gesin het vir 2 aande by Welgeluk Cottage gebly - enigste probleem was dat dit te kort was! Ryan en Melissa het uit hulle pad uit gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Die huisie absoluut pragtig en hulle het gedink aan alles. Ryan was gaaf genoeg om elke oggend en aand my kinders toe te laat om hom te help om die lammertjies en ander diere op die plaas te voer - hulle was in ekstase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L
Gesin met klein kinders

Sal van nou af by geen ander plek kan woon rondom Oudtshoorn as by Welgeluk nie!

Fantastiese gasvrye mense. Netjiese kamers en badkamers met lekker groot binne braai-area. Wakker geraak met die blêr van skape, lekker plaasgevoel. Baie kindervriendelik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgeluk Cottage se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te sien.

Welgeluk Cottage
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 11 van Welgevonden, Vanaf Safaripad, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcQpXKHD0SdoCXSE219jcnchhmBU6UiYI45qm6WAASMTnZFbpLi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Portion 11 of Welgevonden Off Safari Pad 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.638127235077 22.173677571475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem