Welgemoed Villa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Odette J
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Rustig. Ek het ’n baie lekker gebly, en die personeel was uiters vriendelik en behulpsaam. Hulle het regtig moeite gedoen om seker te maak dat ek tuis en goed versorg voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Skoon, netjies en veilig. Ruim en beskik oor al die basiese benodighede. Die uitsig oor die stad saans met al die liggies was ook iets besonders. Ons het baie lekker gebly en beveel aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline G
1 nag
5.0
Sep 2025

Veilige parkering. Mooi uitsig oor golf landgoed. Pragtige akkommodasie. Koffie en tee geriewe. Mikrogolfoond om wegneemetes op te warm. Rustige area. Foto's is akkuraat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful. Set in an exquisite garden with a breathtaking view of Cape Town. Getting into CT was not difficult; however, the volume of traffic, even at 06:00 in the morning, is hectic. The hostess was very friendly and accommodating. Just one area of concern: going into the toilet area from the bedroom, there is a step 25mm high. I did not see it at first, but after kicking it, we knew it was there. Perhaps some luminous tape across the step would make it more visible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tredoux B
1 nag
5.0
Jul 2025

Heerlike blyplek. Pragtige blyplek. Netjies en skoon, met baie mooi uitsig. Goeie waarde vir geld, veral in Kaapstad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Gemaklik, mooi, skoon met alles wat nodig is om jou verblyf lekker te maak. Baie lekker gastehuis - baie vriendelike kat wat kom inloer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Absoluut amazing! Alles was ongelooflik, baie netjies, ruim, skoon en veilig. Ek sal dit 110% aanbeveel vir enige reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevidean J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

I would visit Welgemoed Ville anytime, the best. I would recommend anyone to visit Welgemoed Ville, one of the greatest I've been to. I had a wonderful stay in the Palms Villa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Luukse ervaring. Dit was een van die mees mooiste plekke ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 195

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Plettenberg Street, Welgemoed, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d4c85d1486140ff773db8ba655cd61e473deabe8fc764102e83d7bc6b4a171fce20c34a8e13d74424ad737b7cf1f3ac6a64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 195 5 1 5 54 Plettenberg Street Welgemoed, Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.870068908191 18.612793411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang