Champagne Vallei Akkommodasie by Wellstead Home | LekkeSlaap
+48

Wellstead Home

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gratitude-plaas, D160, Cathkin-vallei, Sentraal Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Wellstead Home is 'n selfsorg-vakansiehuis wat op die eienaar se perseel in die prentjiemooi Champagne-vallei geleë is. Daar is slaapplek vir 11 gaste en dis naby verskeie besienswaardighede in die Drakensberge.

Dié huis is volledig gemeubileer en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die slaapkamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif kan word. Die badkamers het storte of baddens. Daar is 2 slaapbanke in die 2 leefareas. Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir basiese selfsorg.

Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die leefarea lei na die agterplaas met braaigeriewe en bied 'n uitsig op die wildsplaas en oor die Champagne-vallei.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Wellstead Home is 1 tot 3 km vanaf 'n drankwinkel, supermark, koffiewinkel, winkelsentrum en die Champagne Sportoord.

Slaapplek

’n Bespreking by Wellstead Home sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Wellstead Home
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Gratitude-plaas, D160, Cathkin-vallei, Sentraal Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wellstead Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gratitude-plaas, D160, Cathkin-vallei, Sentraal Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuXCG2aBUXIJv3AaLMl8FYU2esmw3VwxrpdmAWZkdMMRQMDEBIK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 9) 11 5 1 5 Gratitude Farm D160, Cathkin Valley 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -28.990833333333 29.454166666667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za