LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Werk & Speel | LekkeSlaap
+12

Werk & Speel

7 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountainview-rylaan 122, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R480 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Werk & Speel is in Stellenberg, Durbanville geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers, gesinne of vakansiegangers. Dis naby talle winkels en restaurante, asook gewilde wynroetes, ander doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Daar is 'n oopplan-kombuis met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en daar is gratis WiFi.

Veilige, onderdakparkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Sekuriteit sluit 'n moderne alarmstelsel en diefwering op die vensters in.

Werk & Speel het maklike toegang tot die N1 en is slegs 25 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en die V & A Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Werk & Speel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Werk & Speel
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Mountainview-rylaan 122, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Werk & Speel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
was R600
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountainview-rylaan 122, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAodKUrJS3yRNhkhXsJVuISTFOWHyRxarceuv8qMrPRAxq0fgI4x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 122 Mountainview Drive Stellenberg 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.864434409639 18.658119883432
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!