Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus-Beskus Beach House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Yanic Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Weskus-Beskus Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leon C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties gewees.

Ja, dit was fantasties gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa. D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa. D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige en praktiese huis met 'n ongelooflike uitsig.

Weskus Beskus is 'n wegbreek plekkie wat ons twee maal 'n jaar besoek. Die huis is my gunsteling keuse in Dwarskersbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madre K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies.

Ons het heerlik gebly en gekuier, wat 'n wonderlike plekkie reg voor op die see. Ons sal beslis weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj P
Gesin met klein kinders

Ongelooflike tyd.

Tannie Mariette maak alles so maklik om die tyd te geniet. Hoop jy word erken daarvoor. Awesome plek. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerick V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Die huis lyk soos die foto's. Beddens was snoesig, skoon en warm met elektriese komberse. Goeie matrasse. Die huis was pynlik skoon en netjies. Mariette, die bestuurder het ons vooraf gekontak met als wat ons nodig gehad het om te weet, soos beurtkragskedule, restuarante naby ens., uitstekende diens van haar ontvang. Ons het 'n WiFi probleem gehad a.g.v. die wind en sy het binne minute kom help. Daar is 'n haardroeër beskikbaar, skoon handdoeke, dit was regtig een van die beter slaapplekke wat ons in die Weskus bespreek het. Ek sal definitief weer daar bly as ek die Weskus besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met vriende

Baie mooi plekkie.

Dis 'n mooi plek. Die afwerkings is modern en netjies. Die groot bonus is die ligging. Jy stap net oor. Die deining tot by die see. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable. Well stocked with necessities. Super close to the beach. Amazing views.

Very helpful and knowledgeable manageress.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charles R
Saam met vriende

Perfekte ligging, baie skoon, netjiese huis met alles wat nodig is.

Alles was lekker. Perfekte ligging, baie skoon, netjiese huis met alles wat nodig is. Ideale wegbreekplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan Q - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan Q
Saam met vriende

Great all in all.

An absolutely stunning house set on the ocean with value-for-money facilities. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia L

Rus vir liggam en kos vir die siel.

Ek sou eintlik die plek wou geheim hou en koester vir net myself. Regtig die lekkerste wat ek in 'n lang tyd êrens gebly en gekuier het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 18, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa21e69b5180b7a0685e10e798cbfa1f253ffe3f934a029d9fdee9719e1cc2a90125f0f682ca154dbea876ddb81e3cbf129e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 18 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.68247 18.24362
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem