LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wesselsrus Plaashuis | LekkeSlaap
+25

Wesselsrus Plaashuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsrus-plaas, 25,2 km vanaf Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Wesselsrus Plaashuis bied gerieflike oornagverblyf in 'n ruim vierslaapkamerhuis op 'n plaas 25,2 km vanaf Ficksburg.

Hierdie huis beskik oor 4 slaapkamers wat apart verhuur word maar die huis kan ook as geheel verhuur word.

Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed en sy eie badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Kamer 2 en 3 het elkeen 'n koningingrootte-bed en Kamer 4 het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie 3 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat gaste kan gebruik. Dit is volledig toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware in. Die kombuis lei na 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die huis het 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot WiFi. Daar is ook 'n lieflike binnebraai-area met nog 'n etenstafel en 'n kroeg. Dubbeldeure lei na 'n groot stoep wat na 'n groot oop tuin lei.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wesselsrus-plaas, 25,2 km vanaf Ficksburg, 9730, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsrus-plaas, 25,2 km vanaf Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba3cf1a32f98f3207dad63115f2b099a41b4451a5d8b61d4eef04405f7b2e28b01597be4e3710614fcb482516d0ac0255b8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) Wesselsrus plaas 25.2 km from Ficksburg 9730 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.727107147994 27.786672609855
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!