Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Harbour Views

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Barend Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir West Coast Harbour Views
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Suretha R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha R
Gesin met klein kinders

Lui-lekker bederf met my gesin.

Dit was sekerlik die bes toegeruste vakansieverblyf woonstel nog. Ons het niks gekort nie en was die pragtig gemeubileerde woonstel 'n groot verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn A
Gesin met klein kinders

Amazing.

Die plekkie is perfek uiteengesit, en die balkon met braai area wat uitkyk oor die Marina is my gunsteling. Ons wou graag langer bly en beplan reeds om terug te keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian J

Location and views could not be beat.

Terrific. Idyllic getaway to cool off and unwind. A gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lihana S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lihana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lekker, pragtige sonsondergange.

5-ster woonstel! Baie modern, twee badkamers, een met 'n bad en toilet en een met 'n stort en toilet. Baie mooi uitsig oor die marina. Plek is regtig 'n GEM en die gasvrou is oulik. Sal vir seker weer daar gaan draai! Wasmasjien/tuimeldroër is 'n massiewe aanwins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien hierbo.

Ons het 'n ongelooflike heerlike naweek in hierdie eenheid gehad. Die woonstel is net so stylvol gemeubileer en dit voel of hulle aan alles gedink het. Die invertor en WiFi was wonderlik. Ons gasvrou het ons met 'n warm hart kom ontmoet en was bereid om die ekstra myl te loop. Ligging ook absoluut wonderlik. Ons sal vir seker weer gaan.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Point-weg, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6cf5e00190ab98aceaec8a970cb82c09062aaac430d8a85e5b4327a7b35d3c81c8fe46320d879bb930ffd9bc7a754eb409d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Marina Point Road Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.786655193975 18.149672121256
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem