West Coast Harbour Views
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Point-weg, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
West Coast Harbour Views is 'n kalm en stylvolle selfsorg-vakansiewoonstel met 'n asemrowende uitsig oor die seiljagklub in Port Owen. Dit is die ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat die pragtige Weskus wil verken.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die lugtige oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die onderdakbalkon met sitplek en 'n ingeboude braai. Die woonstel is 2 minute se stap vanaf restaurante, kroeë, 'n ginbrouery, 'n klein kruidenierswinkel, skoonheidspa en 'n haarkapper.
Slaapplek
’n Bespreking by West Coast Harbour Views sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Barend Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande gelys 9
Ligging
- Marina Point-weg, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink West Coast Harbour Views het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Point-weg, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom