Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westbed -The Queen

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Mrt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troonstraat 25, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

WestBed -The Queen bied gerieflike oornagverblyf in Langebaan, wat sentraal in die Langebaan Country Club geleë is. Dit is stapafstand vanaf die Country Club Gholfbaan en hierdie dorp met 'n strandmeer is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus se besienswaardighede kan verken.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 2 stoele, 'n koffietafel en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuisie lei na 'n privaat stoep met 'n etenstafel en stoele sodat gaste in die tuin kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan die Langebaan-strandmeer, Country Club Gholfbaan, Club Mykonos Casino en Weskus Nasionale Park besoek. Verder sluit aktiwiteite in die omgewing swem, jetski, duik, vlieërbranderry, visvang en seekajakvaart in.

Slaapplek

’n Bespreking by Westbed -The Queen sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Jaar gelys 4

Ligging

  • Troonstraat 25, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troonstraat 25, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe930e12b5c290bfb9dd5a2fab4218e133a86aee915de80277471f3440a15f8585c3e6caf603ec29c9f1fc0052aedc0f210da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 2) 25 Troon Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.0844543 18.0448964
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem