Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wex Apartments 410 and 430

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 85, Wex 1, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wex Apartments 410 and 430 bied bekoorlike selfsorgverblyf in die idilliese voorstad van Woodstock, Kaapstad. Dit is perfek vir 'n paartjie, vriende, enkelreisigers en sakereisigers wat op soek is na
vakansieverblyf wat sentraal geleë is.

Dié lieflike woonstelle bied elk slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers gebruik 2 badkamers wat beide 'n instapstort, toilet en 'n wasbak het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste, terwyl die sitarea 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix het. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is naby Woodstock se kos- en kunstoneel, asook stapafstand vanaf Kaapstad se beste restaurante, koffiewinkels en galerye geleë. Die middedorp en bekende V&A Waterfront kan ook via voertuig of publieke vervoer bereik word.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Albertweg 85, Wex 1, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 85, Wex 1, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49899fb4b89e093e65df2cdc44a545b995b823a7dcdb6a193e8b1118059392b741c710d68c6aae98e28422e0394a2dd3efff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 85 Albert Road Wex 1 7915 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9261918 18.4457296
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem