LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whale Cove Self-catering | LekkeSlaap
+14

Whale Cove Self-catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliff-straat, Whale Cove, Eenheid BG02, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whale Cove Self-catering is in De Kelders, Gansbaai, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n ontspanne vakansie. Die woonstel is naby verskeie besienswaardighede, doendinge, winkels en restaurante.

Die eenheid het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 gaste. Daar is 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander 2 slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte gaste-toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg. Dit sluit 'n skottelgoedwasser in. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Daar is ook 'n lieflike braai-area met ongelooflike uitsigte oor die oseaan. Verder is daar meer as genoeg parkeerplek vir gaste.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Cove Self-catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Whale Cove Self-catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Cliff-straat, Whale Cove, Eenheid BG02, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Cove Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliff-straat, Whale Cove, Eenheid BG02, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f3cd04c0822f1cfb7a865ea8a49540745d2d4b2d350fb4c01b2477486d865de39c83d801e69ea36b91b40e0993f756833a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Cliff Street Whale Cove, Unit BG02, De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -34.555023344373 19.365174919367
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!