LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whale House | LekkeSlaap
+14

Whale House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harbourstraat 26, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Whale House is in die kusdorpie Arniston en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamervakansiehuis met 'n pragtige see-uitsig. Die huis is net 34 m van Romanstrand af.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping en 2 slaapkamers onder. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die tweede badkamer het 'n bad. Die 2 onderste slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel die derde badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea en 'n kombuis op die boonste verdieping front na die see. Daar is 'n groot buitedek bo waar gaste kan ontspan en die see-uitsig geniet.

Die onderste verdieping het 'n oopplan-sitarea met 'n TV en 'n kaggel, asook 'n omheinde tuin met 'n ingeboude braai. Daar is 'n groot motorhuis met 'n wasgoedarea. Die huis het 'n alarmstelsel en geslotekringtelevisie, linne en badhanddoeke, 'n skottelgoedwasser, filterkoffiemasjien, volledige DStv, 'n oond, stoof en 'n wasmasjien. Let asb. daarop dat hierdie perseel nie geskik is vir kleuters nie en kinders moet die hele tyd onder ouertoesig wees.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Harbourstraat 26, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harbourstraat 26, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAivYr453fyzQp3evHNyokeDToP0XAmVVrJvzpR03Qt9Z7OD2MaM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 900  per nag (plek vir 8) 26 Harbour Street Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.673745898253 20.231052813004
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!