Whale of a Time
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Moray Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Isabella B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en gebly.
Whale of a Time se terugvoer
Thank you for your feedback, Isabella. A gas plate is available. WiFi stays on during load shedding, and so do some of the lights. It is a kitchenette with bar stools and a counter. A table is available. Kind regards.
Ryan B - Sep 2023
Algehele gradering
Stunning room with a beautiful view.
Ilze M - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik, veilig, stil. Sal weer van Whale of a Time gebruikmaak.
Koos J - Mei 2023
Algehele gradering
Voorwaar 'n baie gerieflike gastehuis met alle benodigdhede vir aangename verblyf.
Anne K - Mei 2023
Algehele gradering
A perfect location with a great view, which gave you the real feel of being in the Garden Route.
Eurika L - Mrt 2023
Algehele gradering
Stil, rustige, pragtige plekkie.
Erwin H - Feb 2023
Algehele gradering
Nice room, kitchen too small for 2 people to eat in.
Whale of a Time se terugvoer
Sorry about the load shedding Erwin. It is nation wide.
It was wonderful to host you.
Kind regards,
Whaleofatimesedgefield
Jacques P - Jan 2023
Algehele gradering
Ons tyd by Whale of a time was baie gerieflik. Die perfekte wegbreek waar jy net kan ontspan.
Pierre V - Jun 2022
Algehele gradering
Very cosy and protected against the winter cold - wooden floors a bonus.
Stan H - Mrt 2022
Algehele gradering
Visiting friends.
Whale of a Time se terugvoer
Thank you Stan for the visit. One mean heatwave came through during your stay. Sorry about that.
Frans Griessel G - Feb 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar, rustig, netjies en perfekte ligging.
Chadwill L - Jan 2022
Algehele gradering
Beslis die moeite werd!
Marius S - Des 2021
Algehele gradering
Ontspan met tone in die sand.
Whale of a Time se terugvoer
Thank you Marius for your stay and positive feedback.
We changed the shower head.
All should be good now.
Cazia D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Moira W - Okt 2021
Algehele gradering
Our stay was the most pleasant and best value for money I have ever had.
Lees meerWhale of a Time se terugvoer
Thank you, Moira. You are so kind.
Charl L - Sep 2021
Algehele gradering
A home away from home.
Lees meerWhale of a Time se terugvoer
Thank you Charl. You guys are the best. Please visit again.
Corne S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en vriendelike ontvangs.
Jean C - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflik!
Shirley A - Mrt 2021
Algehele gradering
Neat, clean, definitely recommend.
Anouck D - Feb 2021
Algehele gradering
Very neat and clean and little details thought of to make ones stay more comfortable.
Annika F - Des 2020
Algehele gradering
Veilige en bedrywige area, gashere was gaaf en behulpsaam gewees.
Whale of a Time se terugvoer
Hi Annika
Baie dankie vir jou terugvoering.
Patty-johanita P - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent.
Alan R - Okt 2020
Algehele gradering
Great stay
Emmanuel F - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig, stil, vriendelik.
Tanya V - Mrt 2020
Algehele gradering
Was 'n baie aangename ondervinding. Definitief aan te bevele.
James D - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely place!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike plek!
Pragtig, skoon en netjies. Goed toegerus en baie gemaklik. Baie vriendelike en hulpvaardige gashere, dankie Jan en Moray. Sterk aanbeveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Trevor E - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely, clean and well kept apartment.
Dirk B - Okt 2019
Algehele gradering
Whale of a time is 'n wonderlike plek om te oornag met goeie waarde vir geld.
Isabel R - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was rustig, skoon en baie lekker. Die mense was baie vriendelik.
Sharlene T - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, gemaklik. Hier sal ek vir seker weer bly!
Andre Retief S - Okt 2019
Algehele gradering
Wat 'n plesier en aangename ervaring. Ek voel tuis en gemaklik!
Maarten V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik, rustig en privaat.
Veronica S - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Yolande S - Aug 2019
Algehele gradering
Gemaklik en tuis.
Dawid O - Jul 2019
Algehele gradering
Ai man, dit was fantasties!
Lees meer- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Makoustraat 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom