Whale of a Time
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Makoustraat 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Whale of a Time is 'n ligte, helder en eenvoudige, maar smaakvolle selfsorgateljee wat op 'n privaat woning geleë is, maar met 'n privaat ingang. Die ateljee is in Sedgefield, in die middel van die Tuinroete, en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat skoon en bekostigbare verblyf soek.
Die boonste ateljee het 'n oopplan uitleg en slaapplek vir 2 volwassenes. Die slaapkamer-area het 'n koninggrootte-bed wat op aanvraag in 2 enkelbeddens omskep kan word, en bedkassies met leeslampe. Die en suite bevat 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. 'n Klein kind kan op versoek op 'n matras akkommodeer word.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Die sitkamer het 'n plafonwaaier, 'n TV, en bord- en kaartspeletjies. Buite is daar 'n privaat dek met 2 stoele om op te ontspan en die sonsondergange te geniet. Veilige parkeerplek word verskaf. Braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Moray Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Makoustraat 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale of a Time het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Makoustraat 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap