Lawrence Rocks Akkommodasie by Whale Rock 19 | LekkeSlaap
+8

Whale Rock 19

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whale Rock 19 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks naby die strand in Margate geleë is. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal geleë naby winkels, restaurante en ander besienswaardighede in dié gewilde kusbestemming.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met basiese toebehore en is langs die sitkamer met 'n TV.

Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Die kompleks het ook 'n hysbak, 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en direkte toegang tot die see met 'n privaat hekkie. 'n Veilige parkeerplek word voorsien vir 1 voertuig en daar is saans wagte aan diens.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Rock 19 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Whale Rock 19
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marinerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Whale Rock 19 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R825
per nag (plek vir 6)
Vanaf R825
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjODBhZjZkLTUyNGMtNDBiOC05YmI2LWU3OTI5MTU0YzkxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R825  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 125 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.866953463688 30.36993679266
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za