Hermanus Akkommodasie by Whale Rock Luxury Lodge | LekkeSlaap
+23
+23

Whale Rock Luxury Lodge

Gastehuis
  • Vanaf R1 650 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 26 Springfield Laan, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Whale Rock Luxury Lodge spog met 'n helderwit fasade, 'n interieur wat onlangs opgeknap is volgens 'n kontemporêre styl, en 'n atmosfeer wat spreek van gasvryheid en welstand. Die lodge is in Westcliff geleë en sentraal ten opsigte van al die doendinge in Hermanus.

Die lodge het 11 ruim kamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer is versier volgens 'n kontemporêre styl en het 1 koninggrootte-bed, 1 koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens.

Daar is tuin- en swembad-suites, veilige parkeerplek, 'n heerlike Engelse en Kontinentale ontbyt, vreedsame, mooi tuine met sierfonteintjies, 'n Koidam, 'n verhitte, soutwater-swembad, asook gratis WiFi.

Whale Rock Luxury Lodge is ideaal vir besoekers wat die Overberg wil verken. Ons bied elke denkbare luuksheid en ons persoonlike sorg en aandag aan detail sal verseker 'n rustige, onvergeetlike vakansie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Whale Rock Luxury Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 26 Springfield Laan, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Rock Luxury Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 26 Springfield Laan, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwYjU1M2RlLWU4NGItNDhkMC1iZDRiLWQ5NjM3OTg2MDFmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 26 Springfield Avenue Westcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.431301594857 19.223735332489
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za