Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Rock Luxury Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Whale Rock Luxury Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Izak B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ongelukkig net een nag oorgebly en kon doen met nog.

Ons het baie lekker en gerieflik gebly. Die eenheid was skoon en netjies met aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Rock Luxury Lodge se terugvoer

Dankie vir julle mooi resensie, dit word hartlik waardeer! Ons hoop dat julle weer vir ons sal kom kuier. Groete, Melanie & Die Whale Rock Span

Whale Rock Luxury Lodge
Marlene D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Whale Rock Lodge is gasvry en absoluut kindervriendelik. Sal 'n kuier beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Rock Luxury Lodge se terugvoer

Dear Marlene,
Thank you so much for your lovely review and we are so pleased that you and your beautiful family had such a great time at Whale Rock. I and the team look forward to having you guys back.
Kind regards,
Melanie Musson

Whale Rock Luxury Lodge
Jacoline R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Kan Whale Rock beslis aanbeveel. Puik diens en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adie V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie mooi en gerieflike gastehuis met vriendelike personeel en goeie ontbyt.

Whale Rock is naby die middedorp met goeie, groot kamers en pragtige gronde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 130
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Springfieldlaan 26, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5985cfeb5bd7b398ba30bea6ba7d1f9afd3bfddf912a85e1eb3146739a27aa40a37f0bd63d1a8a0dae78f156cacacb46487?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 130 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 26 Springfield Avenue Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.431124610776 19.223767518997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem