Beskrywing
Hierdie pragtige kamer kyk uit oor die tuin aan die kant van die gastehuis. Die kamer het 'n dubbelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort en badkamergeriewe. Die kamer is toegerus met 'n platskerm-TV, 'n haardroër, verwarmers en elektriese komberse in die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste sal nie toegelaat word om na 20:00 in te klok nie, tensy reëlings in hierdie verband vooraf getref is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 5 van hierdie Tuinkamers en elke kamer het 'n stoep en/of uitsig oor die groot tuine. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort en badkamergeriewe. Al die kamers is toegerus met 'n platskerm-TV, 'n haardroër, verwarmers en elektriese komberse in die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste sal nie toegelaat word om na 20:00 in te klok nie, tensy reëlings in hierdie verband vooraf getref is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die nuwe Villa bied 2 kontemporêr versierde dubbelkamers met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elkeen het hul eie en suite-badkamer met 'n bad en aparte stort. Daar is 'n afsonderlike ingang met 'n privaat stoep. Die 2 kamers saam vorm die Patio Gesin-suite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Huisreëls
Gaste sal nie toegelaat word om na 20:00 in te klok nie, tensy reëlings in hierdie verband vooraf getref is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Tuinsuites lei na die pragtige tuin en swembadarea. Die kamer het 'n driekwart- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort en badkamergeriewe. Albei kamers het 'n sit-area en 1 van die kamers het 'n kaggel. Die kamers is toegerus met 'n platskerm-TV, 'n haardroër, verwarmers en elektriese komberse in die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste sal nie toegelaat word om na 20:00 in te klok nie, tensy reëlings in hierdie verband vooraf getref is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort en badkamergeriewe. Die kamers is toegerus met 'n platskerm-TV, 'n haardroër, verwarmers en elektriese komberse in die winter. Die suite het 'n balkon wat 'n uitsig oor die see bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste sal nie toegelaat word om na 20:00 in te klok nie, tensy reëlings in hierdie verband vooraf getref is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Swembad-suite by die villa het 2 verdiepings. Die grondverdieping beskik oor 'n privaat sitkamer met 'n uitsig oor die swembad. Op die tweede verdieping is 'n dubbelkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n balkon met pragtige uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Gaste sal nie toegelaat word om na 20:00 in te klok nie, tensy reëlings in hierdie verband vooraf getref is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n slaaparea, sitarea, aantrekkamer en 'n badkamer. Die badkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort, bad en badkamergeriewe. Die kamer het 'n platskerm-TV, 'n haardroër, verwarmers en elektriese komberse in die winter. Daar is 'n stoep wat na die tuin en swembadarea lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste sal nie toegelaat word om na 20:00 in te klok nie, tensy reëlings in hierdie verband vooraf getref is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Walker Bay bied 'n ruim en kontemporêr versierde suite. Elkeen beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en aparte stort. Dié suites op die eerste verdieping bied 'n lieflike balkon met tuin-uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Gaste sal nie toegelaat word om na 20:00 in te klok nie, tensy reëlings in hierdie verband vooraf getref is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die sesinssuite wat bestaan uit 2 slaapkamers met 'n skakeldeur, 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 kinderbeddens. Daar is ook 'n platskerm-TV, badkamergeriewe, 'n haardroër, verwarmers en elektriese komberse in die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste sal nie toegelaat word om na 20:00 in te klok nie, tensy reëlings in hierdie verband vooraf getref is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Springfield Avenue, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang