LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whale Rock Village 15 | LekkeSlaap
+20

Whale Rock Village 15

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Caps-weg, Whale Rock Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Whale Rock Village 15 bied verblyf in 'n veilige landgoed in die kusdorp Plettenbergbaai. Die landgoed is naby Robberg Natuurreservaat, die strand en die lughawe.

Die woonstel is smaakvol gemeubileer en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede het 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en wasmasjien. Ander geriewe sluit 'n braai-area, TV met DStv en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks.

Die kompleks is net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede soos die Birds of Eden-voëlreservaat, Pletternbergbaai Buiteklub, Monkeyland, Radical Raptors en Jukani Wildlife Ranch & Care Centre.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Rock Village 15 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Whale Rock Village 15
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • White Caps-weg, Whale Rock Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Rock Village 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Caps-weg, Whale Rock Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVINIpqfGAA74SRUqwq27EVgVipkfBDREcoGNKpFdcrgs8SGRFR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 White Caps Road Whale Rock Village 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.086795553804 23.363107063687
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!