Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Sea

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anne-marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 50 resensies vir Whale Sea
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Daleen V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V

Woorde en fotos kan nie die pragtige uitsig beskryf nie. Dit is asemrowend.

Baie dankie aan die vriendelike en behulpsame span by die verblyf. Ons het baie lekker gekuier in die netjiese, ruim huis met die mooiste uitsig. Sal beslis aanbeveel. Jac, dankie vir pragtige fotos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M
Gesin met klein kinders

Really worth it. Lovely setting and comfortable house with a large family of 7.

Beautiful setting, personal touch, and service by the host has been great. Definitely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julia K

Ontspanne, stoepsit, gerieflik.

Ons het heerlik gebly by Whale Sea cottage. Die huis is lieflik en die stoep is amazing. Net vir die stoep (met die swembad) kan ek dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en gerieflik.

Ons het die seeuitsig baie geniet. Die waterdruk was uitstekend en ons almal kon 'n lekker warm stort geniet sonder enige probleem. Die kamers en beddens is uiters gerieflik. Die eienaar Jac het ons gereeld gekontak en so ook die bestuur (Irma) van Whale Sea om seker te maak alles is in orde. Die diens was uitstekend en die verblyf was uit die boonste rakke. Die enigste negatief was dat die messe nie skerp genoeg was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Sea se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering. Die kwessie van die messe is aangespreek; dankie vir die uitwys daarvan.
Groete,
Jac

Whale Sea
Jomari J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomari J
Saam met vriende

Awesome.

Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Loadshedding het geen inpak gehad nie, want hulle is toegerus met solar. Volle DStv-pakket, so ons kon rugby en F1 kyk. Die uitsig en klank van die see en branders is ongelooflik. Dis 'n heerlike kuierhuis met 'n swembad, buitebraai en binnebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Clive A

The stay was wonderful and relaxing.

The stay was great. It was a much-needed break and catchup with extended family. The hosts were very welcoming although having driven up from Cape Town on Friday, Irma could have been more accommodating when I arrived 15 minutes ahead of the 14:00 arrival time. She insisted that we wait till 14:00 before letting us in. There were a few small touches which were unexpected. Some chocolates and a bottle of wine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W
Saam met vriende

Very comfortable and great view.

We had a great stay and enjoyed seeing the whale's every day. Would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute bliss.

The view was incredible. And we loved the indoor fireplace on those chilli nights. The house is literally across the road, which leads to a beautiful path along the coast. Great morning walks. The house is spacious and it has everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Sea se terugvoer

Hi Didi,

Thank you so much for your kind words. It means so much when our guests are happy.

You are more than welcome to revisit any time in the future.

Kind regards,

Jac and Anne-marie

Whale Sea
Chane V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane V
Saam met vriende

We spent the weekend at Whale Sea for my mom's 50th birthday surprise.

Whale Sea Accommodation was amazing! The view was spectacular! The service from the 2 ladies was excellent, they showed us around and made sure we were fully accommodated and happy with the place, they also recommended so many places to visit on our stay. 10 star service. Everything as advertised is what we got and more than expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Sea se terugvoer

Dear Chane,

Thank you for your kind review. We look forward to welcoming you back to Whale Sea Cottage.

Regards,
Anne-marie and Jac

Whale Sea
Lorraine J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine J
Gesin met tieners

Netjies en skoon.

Vriendelik verwelkom. Huis was mooi skoon en netjies. Baie dankie vir die klein detail wat julle doen. Ons het dit baie geniet. Heerlik geslaap op goeie beddens. Uitsig is prentjie mooi. Sal weer van die diens gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hybre G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hybre G
Saam met vriende

Awesome view, sunset and sunrise thats all you need when on holiday and thats what the house offers.

Quiet area, you can take walks to the beach and drive through Gansbaai to view the awesome scenery of the harbour, etc. Will definitely come back, to enjoy the pool, weather was not suitable this time. Enjoyed relaxing on the patio, easing into the relaxed mood of not hearing cars speeding and traffic congestion. Just peace and tranquility. Thanks for an amazing time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M

Beyond expectation! A fabulous stay with our family from overseas.

Stunning accommodation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizet E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizet E
Gesin met tieners

Ons kuier was heerlik. Werklik besonderse see-uitsig.

Ons as gesin het baie lekker vir 10 dae hier gekuier. Die vars blomme was 'n aangename verrassing. Die komplimentêre skoonmaak was heerlik. Die verhitte swembad ongelooflik lekker. Ons het alles baie geniet. As ek enige aanbevelings kan maak sal dit rakende instanthouding en kombuis ware wees. Ons het gesukkel met drie van die skuifdeure. Dek kan doen met vernis - splinters steek al in hande en voete. In kombuis (veral wanneer mens oor Feesseisoen vakansie hou) is 'n klitser (elektries of hand), 'n goeie botteloopmaker en 'n potjiekospot nodig. Maar afgesien van bg aanbevelings, was ons kuier heerlik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Sea se terugvoer

Hi Lizet
Dankie. Waardeer die terugvoer en gee onmiddelik aandag aan al jou voorstelle. Bly julle het lekker gebly. Mooi dag vir jou en hoop om julle terug te verwelkom.
Ons was meer as 2 jaar laas in SA a.g.v Covid, so waardeer.
Anne-marie

Whale Sea
Brigitte S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S
Saam met vriende

Heerlik!

Ons het 'n wonderlike naweek gehad en die plek het alles bevat wat ons benodig. Daar was selfs 'n mooi bos blomme met die aankoms. Die plek is pragtig met die mooiste uitsigte en alles lyk presies soos wat die foto's wys. Dit is skoon, netjies en ons was baie gemaklik. Janeen, baie baie dankie vir 'n heerlike naweek. Julle sien ons gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verdun M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verdun M
Gesin met klein kinders

Netjies en absoluut waarde vir geld. Goeie ligging and ontvangs is goed georganiseerd.

Die huis se ligging met swembad is "spot on", kan op dek sit en rustigheid geniet. Huis is ruim en goed toegerus en spasie. Binne en buite braaifasiliteite 'n groot bonus. Genoeg badkamers vir groter gesinne. Kan omgewing geniet en stap/drafroetes beskikbaar. Diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F

Pragtige uitsig oor Walkerbaai!

Lieflike houtdek met walvisse wat baljaar reg voor die huis. Als wat mens nodig het en afkoelpoel maak dit ekstra lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Puik, pragtig, skoon, wonderlike uitsig, heerlike kuier-verblyf in enige weersomstandighede.

Ideale kuier-huis vir groter gesinne. Voldoende geriewe, baie netjies en baie goeie diens deur bestuurder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelien J
Gesin met klein kinders

Heerlik, net te kort.

Het spesiaal 'n kampeerkot gereël vir ons kleindogter se gerief. Dankie. Sal graag 'n lang spieël in die huis wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier, pragtige uitsig, lieflike swembad.

Huis baie skoon en netjies, ingerig met als wat mens benodig. Swembad mooi skoon en blou water, en 'n lieflike uitsig oor die see, selfs die vissersbote sien uitgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Sea se terugvoer

Baie dankie Madeleine vir die mooi terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Whale Sea Cottage

Whale Sea
Org V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V
Gesin met tieners

Rustige en heerlike tyd.

Asemrowende uitsigte, sonsondergang en wandelroetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Sea se terugvoer

Baie dankie Org, vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle het lekker gebly en sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Whale Sea Cottage

Whale Sea
Gerhard C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in huis met ruim vertrekke.

Die diens was stiptelik en vriendelik. Alles in die huis was netjies en die nodige kombuisgoed was alles daar. Die braaigeriewe is lekker groot en almal kan saam op die dek by die braai kuier met 'n pragtige uitsig oor die see. Uitsig op die see is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Sea se terugvoer

Ons is bly julle het julle tydjie by Whale Sea Cottage geniet. Dankie vir die terugvoer.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Whale Sea Cottage

Whale Sea
Brian J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian J
Gesin met klein kinders

Very nice place, good views over the bay, plenty space for everyone.

Nice to have the benefit of solar so loadshedding wasn't an issue. Found the furniture around the TV area a little hard and uncomfortable, but that is a personal comment. Nice, large deck to watch the sunset and the whales in the bay. Despite the time of year, the kids and their dad enjoyed the pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Sea se terugvoer

Hi Brian
We are happy that you enjoyed your stay.
The couches are being refurbished to ensure a comfortable lounging experience.
You are our first guest to enjoy the newly installed solar power as we do not want guests to be affected by loadshedding.
Regards, Whale Sea Cottage

Whale Sea
Suzanna C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanna C
Gesin met klein kinders

Beautiful home and stunning location.

The home is beautiful, immaculate and the location is incredible. Janeen is attentive and helpful. We had an incredible time, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorette W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jorette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging uitstekend en so lekker om heeldag 'n see-uitsig te kon geniet.

Sal beslis weer wil gaan, aangesien die huis ook hondevriendelik is met 'n heerlike swembad vir somersmaande. Dalk nog 1 toilet byvoeg as 7 persone daar bly. Maak net seker jul kry die R1000 deposito voor jul vertrek (indien niks gebreek).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renate C
Gesin met klein kinders

Heerlike atmosfeer teen die see.

Die huis is heerlik. Skoon netjies met alles wat benodig word. Die kinders het die swembad verskriklik geniet en die honde kon die hele tuin rondhardloop. Ons sal vir seker weer gaan! 'n Fantastiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Sea se terugvoer

Dear Renate

Thank you for the positive feedback. We look forward to welcoming you back.
Regards, Whale Sea Cottage

Whale Sea
Gabeebah A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabeebah A
Gesin met tieners

Tranquility at its best!

We had an absolutely fantastic time at Lagieverf! My only small complaint is that the couches in the lounge are uncomfortable. Not suitable for a TV room. Other than that it was great value for our money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina B
Saam met vriende

Heerlik!

Pragtige huis met ideale ligging. Een negatiewe aspek is dat wanneer die oond in gebruik is, die elektrisiteit van die hele huis afskop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn C
Gesin met klein kinders

Mooiste gem in die land.

Wat 'n wonderlike plek. Definitief een van die mooiste plekke waar ons al was. Alles is amazing. Die kinders het hul gate uit geniet terwyl ons heerlik op die stoep gesit het met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chestlinn K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chestlinn K
Saam met vriende

Die uitsig is asemrowend.

Die plek is netjies en die uitsig is asemrowend, sal definitief weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie J
Gesin met klein kinders

Heerlike kuierhuis op die see.

Hierdie is 'n ruim, goed toegeruste huis vir 'n naweek met kinders en kleinkinders. Dis op die see geleë en ons kon die walvisse terdeë geniet! Neem net kennis: dis nie 'n baksteenhuis nie, so geluide is hoorbaar deur die huis. 'n Skottelgoedwasser sal welkom wees! Daar is 'n alarm en laserstrale, gebruik dit snags!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
C M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
C M
Gesin met tieners

Baie lekker, goed geleë.

Mooi see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liane G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane G
Saam met vriende

Ongelooflike see uitsigte, gerieflik en goed ingerig.

Ons het ongelooflik lekker gekuier by Lagie Verf, waar die rustigheid jou oorval en die gedruis van die see jou groet in die oggend en in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneska D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aneska D
Saam met vriende

Dit was 'n fantastiese wegbreek huisie.

Pragtige huis met alles was jy nodig het. Met 'n pragtige uitsig van die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R

Wonderlike uitsig met gemaklike, netjiese verblyf.

Baie netjies en skoon. Die huis het alles wat 'n mense nodig het. Die gasvrou is baie oulik en baie behulpsaam. Die uitsig oor die see is asemrowend en die swembad is 'n lekker bederf vir die kinders. Dink as mens vir langer as 'n naweek bly dat die yskas/vrieskas dalk bietjie klein sal wees, maar dit is regtig die enigste ding wat kan verander word. Ons het baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B
Gesin met klein kinders

A dream!

Wir hatten eine wunderbare Zeit in diesem äusserst schönen, grosszügigen Haus mit direktem Meerblick. Wir schätzten die guten Betten, den sauberen Pool, das hochwertige Inventar - es war einfach nur herrlich! Gerne wären wir länger geblieben. Wir können diese Unterkunft nur empfehlen, auch mit kleinen Kindern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari R
Gesin met klein kinders

Reg op die see met pragtige uitsigte.

Heerlike vakansiehuis met pragtige uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enrico A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico A
Saam met vriende

Genotvol.

5 sterre is te min om die akkommodasie te gradeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania A
Gesin met klein kinders

It was amazing. Definitely going back soon.

The house was clean and had everything you would need for a weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina S
Gesin met tieners

A perfect place for a holiday!

We stayed for one week at Lagie Verf and it was FANTASTIC! The view is to die for. We spent a lot of time at the swimming pool and on the deck. The house was well equipped and very tidy, beautifully furnished and spacious enough for all 7 of us. We went early in December and the weather was awesome. The house faces towards Hermanus and is well protected from the wind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Saam met vriende

Lekker vakansiehuis met ongelooflike uitsig.

Alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Heerlik en alles wat nodig is, is in die huis beskikbaar.

Het die verblyf baie geniet. Sal weer inboek vir 'n naweek of vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle D

Meer as wat ons verwag het.

Baie lekker rustige huisie, met alles wat jy benodig. Lekker swembad vir die kinders en ongelooflike uitsigte. Sal beslis weer by Lagie Verf bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alette V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alette V
Gesin met tieners

Heerlike, luukse huis met asemrowende uitsig.

Alles wat nodig is vir 'n heerlike vakansie! Dankie! Ons gesin het heeltemal verlief geraak op Lagie Verf! Die atmosfeer van rustigheid en liefde het so 'n indruk op ons gemaak dat ons voel of ons sommer kan vriende wees met die eienaars! Alles is so smaakvol en luuks en pragtig! Ons gaan beslis volgende jaar terug! So baie dankie dat julle jul spesiale hartsplekkie met ons kon deel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V
Gesin met klein kinders

We had the most amazing time!

The house and the view are spectacular. Would recommend it to anyone looking to relax with a sea view. We will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Athina S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athina S
Saam met vriende

Absolutely perfect.

Lagie Verf is absolutely sublime, definitely value for money and so many fun activities to do. The set-up of the house was beautiful, nice quiet surroundings and so convenient. The owners are so helpful as well. I must say we loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H
Saam met vriende

What a gem!

Lagie Verf is a little bit of paradise. We went as a group and enjoyed soaking up the sun on the lovely wooden deck. We were treated to spectacular views and were blessed with viewings of a large school of dolphins on the passing by. Our host Karin was absolutely lovely. We Thank you Karin for sharing your little bit of paradise with us. We will be coming back as a family very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marle S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marle S
Saam met vriende

Perfekte ligging met fantastiese see uitsig, lekker swembad en dek!

Ons het Lagie Verf as 'n groep vriende gehuur vir 'n naweek. Die ligging is perfek, met die mooiste see-uitsig en vreeslike lekker swembad en dek vir ontspan. Die huis is gemaklik en stylvol. Daar is oorgenoeg van alles wat 'n mens nodig kry, kombuisware, sitplek, selfs hout vir die braai-vuur. Die slaapkamers is ruim en die beddens is heerlik met kraakvars wit beddegoed oorgetrek. Die huisie bied lekker privaat slaapplek vir 3 paartjies, en twee van die kamers het 'n see-uitsig. Ek sal hierdie huisie vir ENIGE iemand aanbeveel, ons sal verseker weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant!

Pragtige uitsig en die huis is modern en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia R
Saam met vriende

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by hierdie huis.

Ons het 'n absolute wonderlike tyd gehad, als was perfek en skoon. Totaal en al waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S
Saam met vriende

Naweek weg.

Dis baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 39, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb347df002265587ad26c922fde854852e98b2f498129325ccc1527e5b345f88ac28b7fc914e8c485b15059c9475f5e09b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 7) 50 5 1 5 39 Kus Road Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.575147704879 19.347167283328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem