LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whale Tale Cottage | LekkeSlaap
+7

Whale Tale Cottage

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 21 resensies vir Whale Tale Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.7/5
Anna D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus, stil en rustig.

Gerus! Rondgery en area bekyk.

Gideon V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V
Gesin met klein kinders

Lekker gemaklik.

Die blyplek is 'n minuut of twee van die see af, maar in die middel van die strand en die mond. Die buurt is stil. Die blyplek het nie 'n uitsig nie, maar dit is gemaklik om in te woon met wat ook al ons nodig gehad het. Ek het vir badhanddoeke gevra as ekstra en ons het dit gekry teen geen ekstra koste nie. Die diens was gaaf. Ons is heel tevrede. Ek is nie heeltemal seker waarom 'n skoonmaakfooi apart gelys word nie, want dit is mos maar deel van die verblyfskoste (en verskyn by ander plekke, ook).

Celeste H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste H
Gesin met klein kinders

Functional.

I would suggest to provide some towels, as you do not always expect to carry towels when travelling. And the washing machine does not work, and we needed to do washing. Other than that, great friendly people, lovely place.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Thank you for your review. I am sorry you didn't have towels, and we could have gladly assisted with towels in your case of emergency. Our washing machine does work and such a pity you didn't give Therese or me a call to assist you. Have a great day further and we appreciate your feedback.

Whale Tale Cottage
Chérie M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chérie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Always a wonderful home from home stay!

We love staying here as we can take our dog with.

Whale Tale Cottage's terugvoer

It's always a pleasure having you. Thank you for your review.

Whale Tale Cottage
Jacqui S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqui S
Gesin met tieners

Small, neat cottage.

The cottage had all the necessary accessories. The beds in the lounge are hard and not nice to sleep on. The door leading into the room did not close. Otherwise the cottage is perfect.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Thank you Jacqui, it was lovely having you. I appreciate your constructive criticism, we are looking into those issues currently and to get them sorted out soonest. Tracy

Whale Tale Cottage
Gerhard D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie gemiddeld

Dit is nie waarde vir die geld nie. Geen DStv of lugversorging nie, dink dis te duur. Nie eers 'n waaier nie en dit is somer.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Hi Gerhard,

Ons adverteer nie DStv of lugversorging nie. Ek is jammer dat u nie die briefie wat ek vir jul gestuur het, verstaan het nie.
Daar is n waaier beskikkbaar in die wasgoed kammer. Dis net jammer dat jy nie vir Theresa of myself gevra het nie, en ons kon jou sommer gou gehelp het.

Groete

Whale Tale Cottage
Bernice V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice V
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly - sal vir seker aanbeveel.

Sien sterre.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Baie dankie Bernice, ons waardeer die terugvoer.

Whale Tale Cottage
Crisché U - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crisché U
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer.

Ons het verskriklik lekker gebly. Dit was só rustig en ons 2 hondjies kon vry in die omheinde agterplaas rondloop.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Dankie Crisché, ek is baie bly julle het dit so geniet.

Whale Tale Cottage
Dalene S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Dalene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great although we have paid to clean the unit which was never done.

They informed us that they will only clean the unit once we left. We are not used to that.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Hi Dalene,

So glad you had a great time. I am also happy to note that you gave the cleanliness of Whale Tale Cottage 5/5 stars.
Our standard procedure, is that the once-off cleaning fee is used to deep clean the unit, once our guests have checked out.
In most cases, self catering units are not serviced on a daily basis, unless specifically requested by guests at an agreed price.
Kind regards, Whale Tale Cottage.

Whale Tale Cottage
Jaco L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco L
Besigheidsreis

Baie duur vir eenslaapkamer-verblyf.

Die ligging was goed, maar teen R915 per aand sou ons graag basiese dinge verwag het soos 'n koffie-plunger, handseep by wasbakke ens. Slegs een slaapkamer maak dit ook effens duur per nag.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Dankie Jaco.
Jammer, as jy net laat weet het, kon ek vir jou n plunger gegee het vir jou gerbruik vir die aand, as ook n seepie. Sou dit met graagte gedoen het.
Groete daar.

Whale Tale Cottage
Vds B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vds B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Honderd treë van die Breëriviermond en pragtig!

Witsand is stil en vredig met Whale Tale in die hart daarvan. Soek jy stilte, vrede en om af te wen? Dis die plek!

Whale Tale Cottage's terugvoer

Ek is so bly dat julle dit geniet het! Dis die regte tyd om 'n blaaskansie te vat, net voor die bedrywigheid van die Desember vakansie.

Groete,
Whale Tale Cottage

Whale Tale Cottage
Amanda B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Baie lekker en stil omgewing en baie veilige verblyf.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Dankie Amanda, ons is bly julle het dit geniet. September is n lekker stil tyd in die dorpie.

Whale Tale Cottage
Otto N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Otto N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en rustig om te bly.

Was aangenaam verras aangesien jy nie die woonstel van die pad af kan sien nie. Die omheinde erf was wonderlik vir ons 2 honde wat ons kon saamneem. Alhoewel die plekkie nie 'n 'nuwe' plek is nie, was alles daar wat mens sou nodig kry en alles skoon en netjies. Die skoonmaak koste van R265 is nogal rof as mens net een aand oorslaap soos ons, maar vir langer periodes sal dit seker koste effektief wees vir groter gesinne. Witsand bly 'n lekker plek vir wegbreek en sal dit altyd aanbeveel vir enige iemand.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Dankie Otto, ek is bly julle het dit so geniet. Ek is jammer oor die skoonmaak koste, maar dit is ongelukkig deur die skoonmaak agente bepaal in Witsand, ongeag die getal aande en het niks met my te doen nie.

Ek hoop julle verstaan.
Groete

Whale Tale Cottage
Yvette V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette V
Gesin met klein kinders

Aangenaam, maar miskien nie vir die winter nie.

Ons is maklike mense en die verblyf was klein maar 'fit for purpose'. Die plekkie is klein, so jy moet maar net jou aande daar deurbring. Dit was net baie koud. Die twee muurpanele was nie goed genoeg nie. Die TV is regtig oud en die eienaar moet dit dalk vervang! Andersins, vir die prys, is dit goed. Daar is heelwat spasie buite wat benuttig kan word.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Dankie Yvette vir jou terugvoering.

Ek wil graag net uitwys dat Whale Tale Cottage as n woonstel geadveteer word, en dus nie groot akkommodasie is nie, maar gerieflik vir 4 mense. Bo en behalwe die muurpanele, wat gewoonlik die kamers effektief warm hou is daar lekker warm komberse vir elke bed . Ek neem kennis van jou kommentaar oor die TV. Ek hoop julle sal weer in Witsand kom kuier in die somer maande.

Groete.

Whale Tale Cottage
Kenny E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny E
Saam met vriende

Baie goeie diens en vriendelike mense.

Sal weer na Witsand toe kom. Baie dankie.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Baie Dankie Kenneth, ons is baie bly dat julle dit geniet het!

Whale Tale Cottage
Chris B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Gesin met tieners

Rustig en ontspanne.

Ons het werklik ons verblyf geniet. Tracy en Conrad was so behulpsaam. Tracy het vir ons rondgewys in die woonstel asook wat in Witsand beskikbaar is. Conrad het my gewys waar van die beste visvangplekke is en het selfs een aand vir ons van hul seekospasta saamgebring wat hulle gemaak het. Ons sal beslis terugkeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful and relaxing.

We thoroughly enjoyed our stay. Tracy and Conrad were very helpful. Tracy showing us where everything was in the flat and what was available in Witsand. Conrad showed me where some of the fishing spots are and even brouhght us some of the seafood pasta that they'd made one night. We will be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Thank you Chris, it was wonderful having you and your family at Whale Tale Cottage. I am so glad you enjoyed your stay. We look forward to having you again.

Whale Tale Cottage
Lucille P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille P
Gesin met klein kinders

Weekend away.

The hosts were very friendly and accommodating, the accommodation was clean and neat with ample cutlery and crockery. We enjoyed the outside area and off street parking. We thoroughly enjoyed our stay.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Thank you, Lucille. It was wonderful to have you visit Whale Tale Cottage and we are so glad to hear you had a great time too.
Kind regards,
Tracy.

Whale Tale Cottage
Barbara R - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend.

Baie lekker en ontspannend.

Whale Tale Cottage's terugvoer

So bly julle het jul vakansie geniet. Kom kuier weer.
Witsand groete,
Tracy.

Whale Tale Cottage
Johannes D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en veilig vir jou honde. Lekker groot erf vir hulle.

As ons die geleentheid kry sal ons graag weer by The Whale Tale Cottage gaan woon.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Dankie. Ons is net bly julle het lekker gebly.

Witsand groete.

Whale Tale Cottage
Emmanuel S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel S
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Rustige en lekker stil kuierplekkie.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Dankie Manie! Kom weer gou kuier.

Whale Tale Cottage
Kobus S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak!

Dit is winter! Geen matte voor toilet. Geen handdoeke nie! Hulle moes my dalk net inlig en vertel dat daar geen handdoeke is nie. Ja, ek weet almal gaan sê dit is selfsorg! Ek was by drie selfsorgplekke almal met handdoeke. Geen elektriese komberse nie. Geen verwarmer nie! Die stort lek meer water uit by die pyp as wat uitkom by die sproeier.

Whale Tale Cottage's terugvoer

Dear Kobus

We thank you for taking the time to review Whale Tale Cottage, and apologise to you for not having a pleasant experience.
I would just like to touch on a few points that you have made.
There is always a mat on the floor in the bathroom, however I will check up on this with my cleaning team too.
On your quotation you receive from TravelGround, under Extra information, it clearly states that Guests must bring there own towels please. I am sorry you did not pick that up, i will make an effort to remind all guests in future. Our electric heater is kept in the laundry and was there on Sunday night for your use. I trust Tania explained that to you on arrival and explained the extra key on your bunch of keys which gives you access to the laundry.
As far as the water leaking out the pipe more than the spray head, I will look into that immediately. I have not had any complaints regarding that from other guests.
Please also be advised that Tania was available and so was I, 24hrs, on our mobile numbers,which you had with you and that it would have been just a phone call away for us to supply you with towels and rectify most of the above unpleasant experiences above.
I hope this reply, is to your satisfaction. I am available should you wish to discuss this further, but I appreciated all reviews, as I take it as constructive criticism.
Kind Regards,
Tracy

Whale Tale Cottage
Vanaf R925
per nag (plek vir 4)
Vanaf R925
per nag (plek vir 4)
Vanaf R925
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tomlinsonstraat 22, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4ZjczMGQxLTYwYWItNGEzMi04NGY0LWUyM2YwMzFjNzEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925  per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 22 Tomlinson Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.39421524621 20.838199853897
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!