Hermanus Akkommodasie by Whale Time | LekkeSlaap
+28
+28

Whale Time

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R4 000 per nag (vir 10 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aberdeenstraat 4, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Whale Time is in Hermanus stapafstand vanaf winkels en restaurante. Die huis is slegs 'n paar meter vanaf die asemrowende kuspaadjie.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste- en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Beide badkamers het 'n stort en 'n bad.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware, eetgerei en 'n ontbythoekie toegerus. Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV teen die muur.

Die leefarea lei na 'n groot swembad-area wat 'n binnehof met dekstoele, stoepmeubels en braaigeriewe het.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Time sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Whale Time
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Aberdeenstraat 4, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Time het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R4 000
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R4 000
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aberdeenstraat 4, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATh5khJ0ivEGDsO0IvBVZ2KwLSk5mSwZFF3nMu2joUTnSCo1O0F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (vir 10 persone) 5 5 1 5 4 Aberdeen Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.418409942807 19.240007034393
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za