Bettysbaai Akkommodasie by Whalecome Guest Suite | LekkeSlaap
+14

Whalecome Guest Suite

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 3057, Sunnyseas, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Whalecome Guest Suite is in Bettysbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die gastesuite, wat in die huis is, het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV.

Die suite lei na 'n stoep met 'n afdak en stoepmeubels, en bied 'n pragtige see-uitsig.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Stony Point Natuurreservaat is ook in Bettysbaai geleë, waar gaste die Afrika-pikkewyn kan sien of die Herold Porter Botaniese Tuine kan besoek. Daar is ook baie voetslaan- en bergfietsroetes, en wynplase in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Whalecome Guest Suite sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Whalecome Guest Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Seaview-rylaan 3057, Sunnyseas, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whalecome Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 3057, Sunnyseas, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fac7217c67c6c4f69337f646a1df75371739c94873f4be22280b79a150df503123ce4d51ee8b8f95481c6a02d8993b39253?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3057 Seaview Drive Sunnyseas 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.356421690958 18.954062006859
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za