Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whalecome Guest Suite

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Whalecome Guest Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Doreen D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel asof jy by familie ingetrek het. So lekker.

Gerda en Zak is die perfekte gashere. Ons was sommer dadelik gemaklik. Hulle het ons vertel van al die interessante plekke om te besoek. Daar is 'n inligtingsleer in die kamer met alles en nog wat daarin. Ons sal beslis weer by hulle gaan bly. Dit voel asof jy by vriende vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Resting and peaceful.

It was very romantic for me and my wife.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ds. Nico H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ds. Nico H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, rustig, veilig, baie gerieflik.

Dit was net 'n plesier om by Whalecome Guest Suite tuis te gaan. Alles so stylvol, netjies en bederf met vars vrugte, wyn en yskas vol bederf. Gasvrou en gasheer baie aangename akkommoderende mense. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyla P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking, relaxing, and peaceful.

The suite offered some breathtaking views, and the host was an absolute sweetheart. I would definitely recommend this place to stay when you visit Betty's Bay or Pringle Bay. It is well worth every penny spent here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno G
Enkelreisiger

Wonderlike ondervinding by gasvrye mense.

Lieflike kamer, badkamer, selfhelp area met ketel, yskas en ingerig vir ligte versnapperinge. Die seeuitsig is pragtig. Mens kan ook op die stoep sit. Die area is ideaal vir stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lou-anne B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou-anne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, amazing, incredible, very considerate.

We thoroughly enjoyed our stay. Gerda and Zak are amazing. They pay so much attention to detail, from the chocolate and wine on arrival to all the extras in the bathroom that might not be expected. It was absolutely incredible staying at Whalecome Guest Suite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard S
Enkelreisiger

Peaceful, relaxed and safe.

Lovely people. Lovely spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whalecome Guest Suite se terugvoer

Thank you Leonard for the great review.
Please feel free if we can help with your parents. Kind Regards and hope to see you soon again.

Whalecome Guest Suite
Lee-anne F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing hosts, beautiful location.

I will definitely go back, the hosts were amazing and helpful. The location was amazing and the view of the mountain and sea. Quiet and peaceful, great for a weekend away. Thank you, Gerda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Gerda was bitter behulpsaam en het ekstra gedoen meer as verwag. Blyplek was regtig baie netjies, modern en skoon. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whalecome Guest Suite se terugvoer

Dankie Rudi, vir die uitstekende boodskap. Julle is altyd welkom. Tot weersiens.

Whalecome Guest Suite
Lionel-dean K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel-dean K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek.

Dit is 'n baie lekker plek. Die tannie was baie vriendelik, het selfs vir ons 'n melktert gegee. Sal wifi aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Walvisse, pikkewyne en rus vir die siel.

Perfekte plekkie vir 'n naweek wegbreek. Baie om te doen van stap in die botaniese tuine tot pikkewyne gaan kyk. Pragtige uitsig van die see wat rus vir die siel verseker. As jy gelukkig is, sien jy walvisse in die baai. Baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franz P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing met 'n pragtige uitkyk op die see en berge.

Sal gerus die plekkie aanbeveel as jy wil vinnig wegbreek vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste skoonste, vriendelikste, gasvrye kuier wat ek lanklaas beleef het.

Dis asemrowend mooi, met die berg aan die een kant en die see aan die ander kant. Mooiste blyplek, met alles van die beste daarin. Ons hondjies het dit ook terdee geniet. Gasvryheid om oor huistoe te skryf. Sal definitief weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was amazing.

Gerda was such a lovely host and really made sure that everything was neat and that we were extra comfortable. She's such a lovely and friendly person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mel Z - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mel Z
Saam met vriende

Heerlik gekuier. Pragtige uitsig, baie bederf.

Net WiFi sal goed wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clement V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clement V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike lekker en netjiese verblyf met vriendelike gasheer en gasvrou. Ons kan net sê dit was fantasties.

Ons het dit baie geniet by Whalecome Guest Suite. Was vriendelik ontvang deur Gerda en Zac wat ons verduidelik waar alles is en ook wat daar is om in die omliggende area is om te doen. Die kamer en badkamer is silwerskoon. Baie lekker koffiestasie wat belangrik is om die oggend mee te begin. Dit het baie veilig gevoel en het gemaklik geslaap. Baie mooi uitsigte van die see uit die kamer en van die berg net buite die kamer. Sal definitief die verblyf vir enige iemand voorstel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Dit was my eerste reaksie van my ontmoeting met Gerda en Zac tot by die asemrowende uitsig van see en die berge van jou bed en die badkamer.

Die uitsig is asemrowend en ons was vriendelik ontvang deur Gerda en Zac. Sal definitief weer terugkom na die plekkie. Definitief waarde vir geld. Sal definitief die pragtige plekkie aanbeveel vir enigiemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karmen S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde, asemrowende uitsig oor die berge en die see, vriendelikste mense.

Mooier en beter as op die webwerf. Die gasheer en gasvrou se vriendelikheid het dit laat voel soos ons eie huis. Sy het soveel moeite gedoen en ons ekstras in die kamer was baie welkom. Sy het al die boksies afgemerk. Die uitsig oor die berge is onbeskryflik mooi en mens het meer gekry as wat die foto's verklap het. Ons sal beslis weer hierdie plek besoek al is dit verder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasmagories.

Dit was rustig ons het elke oomblik geniet. Dit was opwindende oomblikke wat ons altyd sal koester. Die wegbreek het ons goed gedoen na stresvolle week. Ons het nuwe krag ontvang na die awesome naweek. Ons sal nie 2 keer dink om weer te gaan nie. Die gasvryheid en vriendelikheid van mev. Gerda was vir ons wow. Ons was met soveel respek hanteer, baie dankie mev. Gerda vir 'n wow naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Milana M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese kuier gewees, met die mooiste uitsigte en spontane mense!

Sal beslis die plek aanbeveel vir enige een wat naby Bettysbaai wil kuier! Die natuur is besonders, Whalecome Guest Suite is modern en netjies! Die eienaars is spontane, gasvrye mense! Mens voel sommer dadelik welkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dionné A - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dionné A
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige paradys.

As ons kon sou ons langer wou bly, die plek was pragtig en die mense baie vriendelik. Ons is bederf met heerlike eetgoed in die kamer. Die koffiestasie was vol gepak met die noodsaaklikhede. Die kamer is stylvol en modern uiteengesit en het 'n romantiese gevoel wat dit afgee. Dit was asemrowend en sal baie graag weer wil teruggaan. Sal Whalecome Guest Suite met liefde aanbeveel dit was amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen E - Jun 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Pragtige omgewing en geriewe. Keurig en kraakvars.

Gerda en Zac het ons tuis laat voel vandat ons gearriveer het totdat ons vertrek het. Ons is bederf met heerlike eetgoed uit haar kombuis en het in die grootste gerief oorgebly in hulle pragtige eenheid. Dit is goed ontwerp en smaakvol versier. Elke oomblik was waarde vir geld. Ons voertuig kon ons gerieflik langs ons eenheid parkeer wat inlaai en aflaai vergemaklik het. Veiligheid, gerief en bobaasdiens! Ons beveel Whalecome Guest Suite met die grootste vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whalecome Guest Suite se terugvoer

Karen dit was vir ons 'n groot eer om julle hier te kon ontvang.

Julle is lieflike mense en julle het ons plekkie silwerskoon en pragtig netjies gelaat.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Baie dankie vir ons resensie wat uit julle hart kom.

Whalecome Guest Suite
Angelique H - Jun 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique H

Rus vir die siel.

Vreeslik lekker gekuier met die stilte, sterre en verlangse klank van die see. Die plek is baie netjies en dis die regte plek om jou siel te rus. Mens kan sien daar is baie liefde en aandag in die plek gesit as mens kyk na al die klein details. Ek sal dit beslis aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent. Warm welcome and awesome views. Accommodation 5 star.

Will most certainly be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whalecome Guest Suite se terugvoer

Jul was vyf-ster gaste. Jul vriendelikheid, netheid, en die skoon toestand waarin jul die gastekamer gelaat het was 'n riem onder die hart. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang, ons hoop ons sien julle gou weer.

Whalecome Guest Suite
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 3057, Sunnyseas, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc12eb88adc62e64f2abf90b0a69e35c2c8540cb129838eb786cf09b21b898f55fe6c04665a22ca228945309397990edea61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 3057 Seaview Drive Sunnyseas 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.356421690958 18.954062006859
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem