Pinnacle Point Akkommodasie by Whale's Peek | LekkeSlaap
+17

Whale's Peek

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster Bay Drive, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Whale's Peek is in Mosselbaai op die Pinnacle Point Gholflandgoed geleë. Die huis is net 5 minute se ry van Mosselbaai en 'n halfuur se ry van George af. Die eenheid is perfek vir walviskyk met 'n balkon wat weergalose see-uitsigte bied.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Verder is daar 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n TV, 'n DVD-speler, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n gaskaggel in die sitkamer en eetkamer vir koel winteraande. Gaste kan ook van die draagbare braai gebruik maak.

Daar is 'n viersitplek-gholfkarretjie wat by die huis parkeer word. Die huis kyk in alle rigtings oor die see uit en is tussen die fynbos weggesteek. Whale's Peek is 'n rustige stukkie paradys waar jy behoorlik jou batterye kan herlaai. Die huis het sy eie swembad en daar is 'n privaat strand in die pad af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Whale's Peek
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Oyster Bay Drive, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale's Peek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster Bay Drive, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzOTZkMGM0LWZhMTMtNDMwOS1iNmQ4LThjNWZmNjBmOThmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 000  per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Oyster Bay Drive Pinnacle Point Golf Estate 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.206102488591 22.080240093254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za