LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whispering Oaks | LekkeSlaap
+140

Whispering Oaks

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 18, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Whispering Oaks bied B&B- en selfsorgverblyf in Caledonstraat in George-sentraal. Die gastehuis het 'n nuwe, moderne invloed en doen geen afbreek aan die huis se geskiedkundige agtergrond nie.

Verblyf by Whispering Oaks bestaan uit verskeie kamers. Daar is 3 luukse kamers in die geskiedkundige huis en die ander kamers het privaat ingange vanaf die binnehof of is in die anneks agter die hoofhuis geleë. Elke gastekamer het gehaltematrasse en wit perkallinne en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het geriewe soos 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Daar is 2 ateljee-selfsorgeenhede wat 'n kombuisie met 'n induksiestoofplaat het.

Die gastehuis bied ook gratis WiFi, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is stapafstand vanaf verskeie goeie restaurante en koffiewinkels in die middedorp, die George Botaniese Tuine en die George Museum.

Whispering Oaks is is net 8 km se ry vanaf Victoriabaai se strand en minder as 10 km vanaf verskeie gholfbane wat die bekende George Gholfbaan en Fancourt Gholfbaan insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Whispering Oaks
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Caledonstraat 18, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whispering Oaks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 18, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3NTdkZDEzLTlkYTEtNGJkYy1hMTNhLTg5MGQ1MTBkZDA4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 18 Caledon Street George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.952754 22.460765
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!