LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage | LekkeSlaap
+39

White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tania D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Saam met vriende

Ideale bosveldwegbreek vir ‘n groep of as ‘n paartjie.

Ons was ‘n groep van 9 volwassenes en sommer ‘n hele klomp kinders. Hulle’t aanbeveel dat ons in die Bush Camp bly. Ons het die hele kamp vir onsself gehad: elke gesin sy eie chalet. Die geriewe is gemaklik en netjies. Alles wat mens sou nodig hê is in die groot kombuis. Elke oggend het dames vir ons kom skoonmaak. Die kinders (en ons) het baljaar in die swembad. En op ons laaste dag het ons vir ‘n game drive gegaan. Patrick en Cosmos, ons gidse, was ongelooflik oulik. Ons was slegs daar vir 2 aande. Sal vir seker teruggaan en ‘n paar nagte langer bly om op die boot te gaan en dalk tiervis te vang. Ek beveel dit vir seker vir enige iemand aan.

Jan V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Gesin met tieners

Very good self catering accommodation.

Beautiful setting in the game reserve however the game should be increased for viewing.

Mia J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mia J
Gesin met klein kinders

Wonderlike blyplek in vrede en ver van alle geraas van die stad.

Goeie diens en heerlike ervaring van natuur en stilte!

White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage's terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ons hoop om julle gou weer te sien.

White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leeuwspoor Plaas, Pongola Game Reserve Suid, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAuH95O7t9d89kEQfVNKoLId0QFMtD8R1GQrYLsS2IKRW3bP5nY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Leeuwspoor farm Pongola Game reserve South 3170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -27.446705504847 31.890134811401
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!