+37
Selfsorg in Pongolapoortdam

White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

25% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 19 Mrt 2026.
20% AF!
Naweekaanbod
Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 16 Mrt 2026.
Prys sluit in
Boskamp - privaat bos-villa
Selfsorg
UmKhaya Cottage
Selfsorg
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

'n 50%-deposito word vereis om 'n bespreking te bevestig indien dit meer as 6 weke voor die inklokdatum gemaak word.
'n 100%-deposito word vereis om 'n bespreking te bevestig indien dit minder as 6 weke voor die inklokdatum gemaak word.

Hek-toegangsfooi is R25 per voertuig of boot, na ure beloop dit R150 per voertuig of boot, 18:00 - 06:00. Streng hek-ure geld, hek is gesluit van 18:00 tot 6:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 700
25 % AF
R 1 700 R 1 275
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 700
25 % AF
R 1 700 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 700
25 % AF
R 1 700 R 1 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Leeuwspoor farm, Pongola Game reserve South, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAuH95O7t9d89kEQfVNKoLId0QFMtD8R1GQrYLsS2IKRW3bP5nY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Leeuwspoor farm Pongola Game reserve South 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -27.446705504847 31.890134811401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang