White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Leeuwspoor farm, Pongola Game reserve South, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage is geleë in die Pongola-wildreservaat in Noord-Zululand naby die Swaziland-grens.
Die Boskamp kan tot 27 gaste (met 'n maksimum van 21 volwassenes) akkommodeer in 8 grasdak-chalets. Elke chalet bied 'n privaat stoep en en suite-badkamer. Die gemeenskaplike area bestaan uit 'n oopplan-kombuis, eetkamer, kroeg en 'n swembad. Let wel: Die tarief sluit slegs verblyf in en word as 'n eenheid bespreek, en 'n minimum daaglikse fooi vir tot 8 gaste is van toepassing. Ekstra kostes sal van toepassing wees vir meer as 8 gaste. Kinders van alle ouderdomme word toegelaat.
UmKhaya is 'n privaat, selfversorgende grasdak-kothuis wat tot 6 gaste (maksimum 4 volwassenes) akkommodeer, met 2 slaapkamers. Die eenslaapkamer het 2 enkelbeddens, en die ander het 2 enkelbeddens en 1 dubbelstapelbed. Daar is 2 badkamers (een met bad en stort), 'n oopplan-kombuis en -sitkamer, 'n groot stoep en 'n oop braai-area. Dit is binne loopafstand van White Elephant Bush Camp, indien jy 'n groot groep wil saambring en albei kampe benodig.
White Elephant bied gaste aktiwiteite op land sowel as op water. Neem deel aan wildritte, begeleide staptogte, bootritte, visvang en swartrenosternavorsingsaktiwiteite. Eie bote is welkom. Geniet die ongerepte wildernisomgewing langs die oewers van Lake Jozini wat gunstig vergelyk met die wildernis van Lake Kariba in Zimbabwe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Leeuwspoor farm, Pongola Game reserve South, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink White Elephant Bush Camp & Umkhaya Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Leeuwspoor farm, Pongola Game reserve South, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang