LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by White Sands Guesthouse | LekkeSlaap
+11

White Sands Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir White Sands Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ziaan S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrolik en lekker.

Marelize was regtig die mees vrolikste persoon waarmee te doen gehad het in 'n bitter lang ruk. As jy met haar gesels, maak nie saak oor wat nie, voel jy daardie "Weskus Lekkernis". Ons het baie lekker gebly en sal definitief in die toekoms weer by White Sands kom draai.

Karien H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien H
Gesin met klein kinders

Voel soos familie! Ons sal weer en weer kom!

Sien sterre.

Pieter S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter S

Welkom gevoel en goed geslaap.

Baie goed ontvang en welkom laat voel! Mooi skoon, maar redelik baie oud - benodig opgradering! As jy dalk 'n see-uitsig wil hê, gaan jy hier net 'n agterplaas-stoorruimte kry! Die gedeelde kombuis was nie vir my nie, ook nie die braai-area nie Wel stapafstand van al die lekker kuierplekke!

Cyril T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril T
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Alles is loopafstand van die gastehuis af.

White Sands Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Cyril.

White Sands Guesthouse
Marike K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike gasvrou en -heer wat goed ingelig is oor eetplekke en besoekplekke.

Heerlike begin van die vakansie. White Sands het alles waarna ’n mens soek. Vriendelikheid, netheid en naby aan die dorpsgebied en strandgebied.

Johann P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Enkelreisiger

Baie vriendelike ontvangs deur Roelf en gesin.

Sy vrou hou van motorfietsry!

White Sands Guesthouse's terugvoer

Dankie Johann, jy het my dag gemaak.

White Sands Guesthouse
Anna B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesomeness.

Ek sien julle gou weer.

Brenda V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry.

Veilige parkering en fantastiese ligging naby goeie restaurante.

Gavin P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just a stopover when returning home.

Sien sterre.

Ria O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria O
Gesin met tieners

Baie lekker oornagplek.

Ons het baie lekker gebly. Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang. Baie goeie diens.

White Sands Guesthouse's terugvoer

baie dankie
Liefde
Marilize
White Sands Guesthouse

White Sands Guesthouse
Louis En Mettie P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis En Mettie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en 'n plesier om daar te bly.

Gasvrye mense wat geen moeite ontsien om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak nie.

Zelda V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare akkommodasie met als wat mens nodig het.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Roelf en Marelize. Die akkommodasie was skoon en netjies. Loopafstand van al die restaurante.

White Sands Guesthouse's terugvoer

Baie dankie.

White Sands Guesthouse
Marita O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita O
Gesin met tieners

Baie lekker!

Die plek is baie goed geleë naby alles wat mens kan benodig! Die mense wat ons ontvang het is baie vriendelik en hulpvaardig! Sal dit aanbeveel vir ander omdat dit reg geleë is!

White Sands Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Marita.

White Sands Guesthouse
Derik F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gashere ooit! Hulle het ons op hulle hande gedra.

Heerlik om met hulle te gesels en altyd hulle oor ons ontferm. Ons belange was eerste gewees.

Lizette S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette S

Aangenaam, baie vriendelike eienaars.

Marlize en Roelf het ons baie welkom laat voel. Die plek is baie skoon en netjies. Ons het elke dag skoon handdoeke ontvang. Ek het 'n slaaibak nodig gehad en Marlize het vir my een gegee. Sal beslis weer daar gaan kuier.

White Sands Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, dit is lekker om dit te lees.
Marilize

White Sands Guesthouse
Sanel V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanel V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Ek het 'n groot flater begaan en die verkeerde datum geboek. Marelize was so behulpsaam en het my bespreking sonder moeite geskuif na die daaropvolgende naweek. Marelize en Roelf is warm, vriendelike mense wat ons dadelik laat welkom voel het.

White Sands Guesthouse's terugvoer

Hi sanel, dit was 'n groot plesier. Kom kuier weer by White Sands Guesthouse.
Marilize & Roelf.

White Sands Guesthouse
Anton D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Met aankoms was die ontvangs van die eienaars ongelooflik, vriendelik en ons was hartlik welkom geheet. Gaan beslis weer daar vir 'n dag of 'n volle naweek oornag. Eienaars van White Sands Guesthouse - Lambertsbaai jou 2 is tops.

White Sands Guesthouse's terugvoer

Dankie Anton kom kuier weer by White Sands Guesthouse.

White Sands Guesthouse
Phia V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phia V
Saam met vriende

Baie, baie lekker!

Roelf en Marilize was baie vriendelik, behulpsaam en altyd beskikbaar. Plek is baie skoon, netjies en groot. Het regtig ons verblyf daar geniet. Sal beslis weer daar tuisgaan.

White Sands Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Phia ek hoop julle kom weer.
White Sands Guesthouse
Roelf & Marilize

White Sands Guesthouse
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 33, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASuXxjksVoMod5cMfIHxpBAgFmaPvBNqrFSJ0Ljyhr3GpaeXjPk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 33 Church Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.093848389336 18.303786764085
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!