LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+284

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 237 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Theresa S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie aangenaam. Pragtige uitsig oor die see. Baie netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renata T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Heerlik gebly - ons kom weer! Het nou vir 'n tweede keer hier gebly en steeds baie beïndruk. Weg van die gewoel van Wilderness, maar steeds met die 180° see en strandervaring. Louise is vriendelik en was baie behulpsaam met ons aankoms en vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Awesome views. Great location and a comfortable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacey R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Stunning, cozy and comfy. The stay was wonderful - just across the road, you're able to access the beach if you'd like to go for a walk or even to do some fishing. We woke up each morning to see pods of dolphins passing by while having our coffee on the balcony. The apartment is cozy, it has all the basics that you need. The bathroom is lovely and spacious. If you're looking to eat out while you're staying at White Sands, there are a few nice eateries in George, all in the same area, not too far from the accommodation - such as Ilali Restaurant, Blue Olive Restaurant and Pomodoro Restaurant, to name a few. All in all, it was a great stay, will definitely return when I'm back in SA.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny D
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Lekke, lekke en lekke. Fantastiese blyplek. Mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rocco K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Stunning views, skoon en netjies, alles wat mens benodig. Ons het in eenheid 11 gebly. Baie netjiese eenheid. Alles wat mens benodig, is daar. Stunning view, mens kan nie vir beter vra nie. Gaan beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Beautiful view and great amenities. Amazing unit, with a great view. Onsite assistant was very helpful! Will have to come back to stay for longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Uitstekende verblyf. Uitstekende verblyf met pragtige uitsig oor die see. Veilige parkering, sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Kan hierdie plek 100% aanbeveel. Hierdie is 100% die moeite werd. Wonderlike uitsig, gerieflik geleë en uitstekende geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Great. We enjoyed it, very close to the beach. I wish there was a play park for the kids, but they enjoyed the stay just as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 237

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1645 Hibiscus Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3fdb234f554f3b49aeb3803660b306db4c8171328f54d742e02d47625f95139c64f5b68d577feb5e7c1c8746b56b04c6b3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 237 5 1 5 1645 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005582 22.658889

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang