Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Shark Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hilane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 35 resensies vir White Shark Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Thurston F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thurston F
Saam met vriende

Fantasties!

Ons het lekker gebly, sal dit definitief aanbeveel aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham D
Gesin met tieners

Very peaceful and tranquil setting.

Thanks, great hosting, very friendly and helpful. Pity about Eskom who hit us with an extra hour of load shedding. Apart from the misunderstanding about sharing, we had a great time at the guesthouse. Beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie M
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld, uitstekende uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse-marie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse-marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gewees, dankie!

Heerlik gewees, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan J

Awesome stay, value for money, great service.

It was amazing dealing with Helanie, from the word go, she met me at the correct time, even had a bag of wood and a bag of ice on the ready, and everything was clean and presentable. Was a warm experience even in the middle of winter, will recommend it to everyone going forward, A+++ will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ronelle V
Saam met vriende

Goedkoop akkommodasie sonder enige luukshede.

Die woord lodge is bietjie misleidend want dis eintlik meer backpacker-tipe akkommodasie. Piepklein kombuis, glad nie toegerus vir loadshedding nie. Jy deel badkamers en ander geriewe met ander gaste. Die kussings op die beddens het al beter dae gesien. Daar nie loadshedding-gloeilampe in al die kamers nie. Die wat wel daar was, was "pap". Wifi-sein was ook maar baie flou. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. As jy goedkoop verblyf soek en geen luukshede verwag nie, is White Shark die regte plek vir jou. Dit het 100% ons behoefte voorsien, maar ek sal nie langer as 2 dae wou vertoef nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelmina V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina V
Saam met vriende

Pragtige uitsig, heerlike ligging.

Die huis is vol verrassende hoekies en draaitjies met 'n heerlike buitebraai. Alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L
Enkelreisiger

Ok.

Just used for overnight spot. Nice view from lounge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en gerieflik.

Baie goeie geriewe vir 'n Backpakkers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather B
Gesin met tieners

Asemrowend.

Geskikte plekkie vir 'n wegbreek met die familie. Ons het die rustigheid en natuur terdeë geniet. Uitstekende kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lionel S
Gesin met tieners

Great view!

Just wasn't aware that we would share the accommodation with another person. The chimney was not working well, all the smoke went into the house. House was well equipped. Enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L
Saam met vriende

Misleidende advertensie.

Jul adverteer die plek as 'n lodge. Dit staan ook so op die voorkant van die huis. Dit is egter 'n backpakker beginsel waar jy 'n kamer kry en als verder moet deel, kombuis, badkamer, ens. Die advertensie is misleidend en 'n verleentheid vir my toe ons met ons vriende daar moet oornag. Die beddegoed en handdoeke ruik na rook. Die ander persoon in die huis het 5:00 die oggend sit en TV kyk, met die klank aan dat dit steurend is vir die res van die gaste. Die plek is nie in 'n goeie toestand nie, sitbanke in sitkamer is vuil. Mure plek-plek vuil. Dit lig in die badkamer het nie gewerk toe ons 22:00 terug van die troue af kom nie. Teleurgestel! Ek het nog altyd webtuiste gebruik vir ons verblyfbeplanning, maar hierdie is 'n teleurstelling.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Shark Lodge se terugvoer

Die webtuiste se uitdruklik dat badkamers gedeel word.
Die sitkamer meubels is splinternuut oor getrek, en niemand mag rook in gastehuis nie, daar is 'n buite rook stoep.
Ek was nie bewus van 'n lig wat nie gewerk het nie.
Ja, die huis is op die see gelee en in die winter sal daar hier en daar muf kolle op die mure wees van klammigheid.

White Shark Lodge
Theunis S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis S
Enkelreisiger

Baie lekker.

Baie lekker naweek gehad. Sal beslis weer daar bespreek. Baie vriendelike diens gehad. Was eerste keer daar. My vriende het klaar gevra en ek het dit aanbeveel vir hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozel K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste naweke.

Baie dankie span. Dit was beslis die moeite werd. Ek sal beslis weer gebruik maak van julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Definitief waarde vir jou geld. Rustige plek.

Ons het die tyd daar sommer lekker geniet. Veral die rustigheid. Jy kon lekker gaan stap langs die see. Die ligging net perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

`n Heerlike blyplek met alle geriewe en `n lieflike see-uitsig vanuit die sitkamer.

Dit is `n heerlike stil gedeelte langs die see en daarvandaan kan stappers in verskillende rigtings stap. Ons het nêrens onveilig gevoel as ons gaan stap het nie. Voertuie parkeer buite voor die lodge, maar ons was nie ongerus daaroor nie. Die geriewe (kombuis en 2 badkamers) word gedeel indien ander mense ook in die lodge bespreek is. Alles was baie netjies, skoon en gerieflik en ons het heerlik gebly en geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E
Enkelreisiger

Baie geniet

Wonderlike diens, pragtige plek en mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rohan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rohan V
Saam met vriende

Daar is ’n see-uitsig en dit was baie verfrissend.

Die staproetes is veilig. Die see is ongelukkig nie swemvriendelik nie, daar is rotse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L
Saam met vriende

Rustig

Net jammer die plek kort aandag, maar ’n uitstekende ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Was daar vir naweek saam met ons familie. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus V
Saam met vriende

Stil en aangenaam.

Mag dalk 'n probleem wees as meer as 1 groep besoek en geriewe tussen 6 persone of paartjies gedeel moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mel L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel L
Enkelreisiger

Ek was in Gansbaai vir werk en het slaapplek nodig gehad vir die aand. White Shark was ideaal.

White shark is meer geskik vir jonger mense en studente, of vir 'n groot groep vriende. Ek sal bv. nie noodwendig my meisie daarheen neem nie, tensy dit net vir 'n 'stopover' is, aangesien badkamers gedeel word. Ek sal wel weer op my eie gaan of saam met groep vriende. Ek moet onder aandag bring dat die adres verkeerdelik as no. 11 Hill st. aan my gestuur is. Die korrekte adres is no. 4 Hill st. So ek moes bietjie rondry en soek. Maar verder was diens en kommunikasie baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n baie aangename tyd en lekker gebly.

Elke oomblik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise G
Saam met vriende

House needs allot of TLC

The place needs a very big spring clean, the curtains and the ceilings in the bedrooms have mold on it, the indoor braai looks like it's about to fall apart and needs allot of attention. The couches in the braai area need to be steamed cleaned and the extractor fan in the bathroom need a desperate clean. The house would be great if looked after properly and cleaned properly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Enkelreisiger

Just what you need when you want to escape from the busy city.

I planned my alone time getaway a couple of month's ago and as you do, everything is online. Not being sure about places I booked two nights at White Shark Lodge and two nights elsewhere in Gansbaai. What a very pleasant surprise when I booked in at White Shark Lodge! On the rocks, the most amazing view, the most amazing place, so calming. I drove past the second place I had booked at and just from the outside, big walls all around etc. I immediately asked Landi if I can stay two more nights at White Shark Lodge. I didn't even mind losing the money from the other place. I would suggest that a bigger group of friends book out the place as it has an indoor braai, pool table ─ family vibes. Amazing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Net wat jy nodig het as jy uit die besige stad wil ontsnap.

Ek het 'n paar maande gelede my alleen tyd-wegbreek beplan en alles is aanlyn. Ek was nie seker oor plekke nie, en het toe twee aande by White Shark Lodge en twee nagte elders in Gansbaai bespreek. Wat 'n baie aangename verrassing toe ek by White Shark Lodge bespreek het! Op die rotse, die wonderlikste uitsig, die wonderlikste plek, so kalmerend. Ek ry verby die tweede plek waar ek bespreek het en net van buite, groot mure rondom, ens. Ek het Landi dadelik gevra of ek nog twee nagte in White Shark Lodge kan bly. Ek het nie eens omgegee om die geld van die ander plek te verloor nie. Ek sou voorstel dat 'n groter groep vriende die plek bespreek, want dit het 'n binnebraai, pooltafel ─ familie vibes. Amazing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
David G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not worth it, unless you're looking for an emergency bed for the night.

Everything is old, and dirty and falling apart. Bed was terrible. The people were very nice though. But the place either needs a serious revamp, or they should cut their prices in half to justify. Much better options for the same price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna S
Enkelreisiger

Baie lekker.

Net die wind was onplesierig. Verder was my verblyf baie aangenaam en ek sal weer gaan. Die kamers het nie juis 'n see-uitsig nie, maar die sitkamer het 'n pragtige see-uitsig. Ek het baie tyd op die bank voor die sitkamervenster deur gebring. Ek het wel my 3 nagte verblyf verkort na net 2 as gevolg van die weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C
Saam met vriende

Good vibe.

If it can have self bathroom, it will be better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien K
Gesin met klein kinders

Ons het ons naweek baie geniet, goed geleë, lekker fasiliteite en gemaklike gashere.

Goeie keuse, sal weer dit gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Dit was ons derde keer wat ons hier tuis was. Dis altyd so lekker rustig en die beste uitsig wat jy kan kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alizna J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Alizna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer 'n plek vir 'n student.

Moes oggend in koue stort, stort. Die stort se drein was verstop. Ons moes in en uit beweeg deur die agterste kombuisdeur. Hulle vra gastehuis se prys maar 'n mens ontvang 'n rugsakreisigerservaring. Uitsig is baie mooi, maar kan slegs uitsig van sitkamer af sien wat met almal moet deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian M
Saam met vriende

Netjies, vriendelik en gerieflik.

Ons was net 'n kort tydjie daar, maar het dit baie aangenaam ondervind. Goeie ligging en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico L - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig by die see.

'n Bietjie koffie en 'n stukkie beskuit vroegoggend sou lekker wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 11, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0YWIxZTNhLWVhNTctNDY1ZC1hMjUxLWI3YTkxMDgyZTg2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 4 Hill Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.61418201452 19.358767487838
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem