Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wiggins Self Catering

  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Phillipskraal, 8 km vanaf Jacobsbaai, 7379, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Wiggins Self Catering bied gerieflike selfsorgverblyf sowat 6 km vanaf Jacobsbaai in lieflike plaasstyl-kothuise op 'n pragtige plaas met baie perde en skilderagtige uitsigte. Dit is ideaal vir gaste wat wil wegbreek van die stad en die onvergeetlike plaaslewe aan die Weskus wil ervaar.

Gaste het 'n keuse tussen een-, twee-, of drieslaapkamerkothuise wat elk slaapplek aan 3 tot 7 gaste bied. Hierdie kothuise het dubbelbeddens sowel as enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in elke kothuis se badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke kothuis het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Die tweeslaapkamerkothuise het ook 'n stoof en 'n oond. Gaste kan in die sitarea ontspan. Sommige van die kothuise het kaggels ook.

Buite is daar 'n lieflike stoep met sitplek en braaigeriewe. Die drieslaapkamerkothuis se braai is op die beskutte stoep.

Die perdeplaas het ook 'n oefenfasiliteit en gaste is meer as welkom om hul eie perd saam te bring.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Wiggins Self Catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Maande gelys 11

Ligging

  • Plaas Phillipskraal, 8 km vanaf Jacobsbaai, 7379, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wiggins Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Phillipskraal, 8 km vanaf Jacobsbaai, 7379, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA428377fdabc49f249159a72b3b096dc045916d41d53ea05ccafa0ab20a5881f0ad01d368d4db86359db28f634276d646554f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 Plaas Phillipskraal 6 km from Jacobs Bay 7379 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.948866 17.944415
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem