Wild Olive Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterblomstraat GK29, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Wild Olive Guest Farm is in die Goukouriver-vallei sowat 300 km vanaf Kaapstad naby Stilbaai geleë. Dis aan die begin van die wêreldbekende Tuinroete.
Dis by een van die rustigste riviere in die Wes-Kaap geleë en bied huislike en gerieflike plaasverblyf. Die rivier is ideaal vir swem, kanovaarte en ski. Die plaas se lande het baie fynbos en dis ideaal vir voetslaan en voëlkyk. Gaste kan lekker by die 2 damme wat in die heuwels skuil ontspan.
Bestee 'n luilekker dag op die dek langs die rivier onder 'n ou melkhoutboom of swem en ry boot vanaf die privaat jetty. Gaste kan ook die ryk voëllewe in die area geniet.
Die Wes-Kaap het 'n Mediterreense klimaat en daar is olyfboorde op die plaas. Die plaaswinkel bied organiese vrugte, groente, eiers, konfyte, marmelades, ingelegde produkte en vars plaasbrood op versoek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Linden Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 5
Ligging
- Waterblomstraat GK29, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Wild Olive Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterblomstraat GK29, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4