Wild Olive
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blackberry-straat 65, Zwartkop X4, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Wild Olive is 'n lieflike eenheid in 'n veilige kompleks in Centurion en bied gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad en wasbak.
Die kombuisie is met 'n enkelplaat-induksiestoof, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot die gedeelde swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Wild Olive sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ligging
- Blackberry-straat 65, Zwartkop X4, Centurion, 0157, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blackberry-straat 65, Zwartkop X4, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom