Wildernis Akkommodasie by Wilderness Beach Resort | LekkeSlaap
+83

Wilderness Beach Resort

  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 877, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wilderness Beach Resort is 22 minute van George en 34 minute van Knysna af, en bied 'n ideale wegbreek vir beide gesinne en sakereisigers. Gaste kan die rustigheid van die Tuinroete geniet. Dié oord is die ideale wegtrekplek om die besienswaardighede in die area te verken.

Verblyf word in 13 kamers gebied. Daar is selfsorg-eenhede en suites. Elke kamer bied 'n lieflike uitsig en het 'n sterk waterdruk, 'n privaat ingang van buite, 'n dek met 'n pragtige uitsig en gefiltreerde water vir al die krane en storte. Elke kamer het 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig.

Die oord het 'n oefenswembad binnenshuis wat 'n lieflike uitsig bied. Dit is 'n seefront-eiendom met 'n houtpaadjie wat na 'n ongerepte strand lei. Dié strand is ideaal vir visvang en duik. Vanaf Junie tot November is walvisse van die dek af sigbaar. Doendinge in die area sluit valskermsweef, branderplankry, duik, perdry en kanovaart in. Gaste kan ook Tuinroete-dorpies, soos Mosselbaai en Sedgefield besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Wilderness Beach Resort
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 6de Laan 877, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilderness Beach Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 877, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeItx6P9hsCOtl2PZYlLQZRqvoeBaCSXXffcRv02RJzgGqDzmPj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 540  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 877 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.000384061592 22.62315464743
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za