Wildernis Akkommodasie by Wilderness Beach Resort | LekkeSlaap
+83

Wilderness Beach Resort

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eenheid 10 - Selfsorg
Selfsorg.
Eenheid 2 - Gesinskamer met 'n dakterras
B&B
Eenheid 6 - Dubbelkamer
B&B
Eenheid 7 - Gesinskamer
B&B
Eenheid 11 - Gesinskamer
B&B
Eenheid 14 - Dubbelkamer
B&B
Eenheid 1 - Dubbelkamer met 'n dakterras
B&B
Eenheid 3 - Gesinskamer met 'n dakterras
B&B
Eenheid 5 - Dubbelkamer
B&B
Eenheid 4 - Selfsorg
Selfsorg.
Eenheid 12 - Ateljeewoonstel
Selfsorg.
Eenheid 8 - Selfsorg
Selfsorg.
Eenheid 9 - Selfsorg
Selfsorg.
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar se verblyf is gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 60% van die deeltarief.
1. Alle besprekings is voorlopig totdat beskikbaarheid bevestig is en die deposito betaal is.
2. Ingevolge Artikel 17(5) van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 word geen kansellasiefooi gehef in geval van sterfte of hospitalisering van die persoon wat van die bespreking gebruik sou maak nie.
3. Inklok- en uitkloktye: Inkloktyd is tussen: 14:00 en 18:00. Uitkloktyd: 10:00.
4. Aanspreeklikheid, skade, verlies: Wilderness Beach Resort and Apartments en sy personeel aanvaar geen aanspreeklikheid of verantwoordelikheid vir enige skade, beserings of verlies, insluitend en nie beperk tot sterfte, ongeskiktheid, diefstal, skade, verpaste vlugte en verlies van verblyf nie.
5. Kinderbeleid: Kinders tussen 2 en 17 jaar moet ten alle tye deur ouers vergesel word. Die swembad is oop vir almal se gebruik mits daar ouertoesig is. Ons neem geen verantwoordelikheid vir beserings wat by die swembad of enige ander area opgedoen word nie.
6. Rookbeleid: Rook is op die eiendom verbode omdat dit 'n eko-vriendelike plek is.
7. Parkeerbeleid: 1 parkeerplek per kamer.
8. Skoonmaak van kamers: Die kamers se beddens word daagliks opgemaak en die kamer word verfris.
10. Geraasbeleid: Let asseblief dat daar ook ander gaste en beperk dus geraas.
11. Swembadbeleid: Stort asseblief voor jy van die swembad gebruik maak, aangesien dit 'n natuurlike swembad is en chemikalieë nie gebruik word om dit skoon te maak nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Die volgende fooie word op kansellasies gehef, ongeag die rede vir die kansellasie:
Kansellasie 60 of meer dae voor die inklokdatum: 25% van die totale bedrag word verbeur (50% van die deposito).
Kansellasie 60 of minder dae voor die inklokdatum: 50% van die totale bedrag word verbeur (die hele deposito).
Kansellasie 30 dae voor die inklokdatum: 75% van die totale bedrag word verbeur.
Kansellasie 14 dae voor die inklokdatum: 100% die totale bedrag word verbeur.

Vanaf R1 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 877, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeItx6P9hsCOtl2PZYlLQZRqvoeBaCSXXffcRv02RJzgGqDzmPj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 540  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 877 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.000384061592 22.62315464743
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za