Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Rustic Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Noordstraat 671, Wildernis, Wildernis-Oos, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wilderness Rustic Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir oornagverblyf en is op die bekende Tuinroete geleë.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 smaakvol gemeubileerde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n tweede slaaparea met 'n stapelbed vir 2 kinders. Daar is 'n bad en 'n wasbak in die en suite-badkamer en 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank, 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n kaggel.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met meubels en braaigeriewe. Privaat parkeerplek is agter 'n elektroniese hek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Wilderness Rustic Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Meer oor dié eenheid

  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Noordstraat 671, Wildernis, Wildernis-Oos, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Noordstraat 671, Wildernis, Wildernis-Oos, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94ec6b458c1ea4bab3cc96fb69a251200d857586a900e209f9b5ca31a2d761f521c3de5eac071b8025c03d5c9ba337e87cd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 671 North Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 12:00 -33.9987481 22.6258896
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem