Wildgoose Self-catering Lodge
Kry 60% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 23 Des 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wildgoose-straat 1107, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 000R1 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Wildgoose Self-catering Lodge is in Marloth Park, 'n wildreservaat en vakansiedorp op 3000 hektaar, langs die Krugerwildtuin se suidelike grens. Dis tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga geleë. Marloth Park is 'n gewilde halfwegstop vir diegene op pad na die Krugerwildtuin, Swaziland of Mosambiek, en bied die geleentheid om 4 van die Groot 5 te gewaar.
Die lodge het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die eerst 2 slaapkamers het dubbelbeddens, en die derde kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.
Die kombuis is toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eenheid het lugversorging.
Geriewe by die lodge 'n plonspoel, onderdakparkeerplek en braaigeriewe in.
Slaapplek
’n Bespreking by Wildgoose Self-catering Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Myrese Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 42
Jaar gelys 7
Ligging
- Wildgoose-straat 1107, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Wildgoose Self-catering Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wildgoose-straat 1107, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom