LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willibar Guest Farm | LekkeSlaap
+40

Willibar Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Willibar Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hanli F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Hulle sê altyd jou naam gaan jou vooruit. Jou naam is by die ingang op 'n bord, jy voel sommer dadelik belangrik. Die gasvryheid is uit die boonste rakke. Baie stil en rustig. Lekker gerus. Sal weer kom kuier.

Jacelda D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacelda D
Gesin met klein kinders

Beautiful view, clean and spacious.

Beautiful view. Clean and spacious. Was a great visit, owners made it very special. Was more than what we expected.

Sumaya M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumaya M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most amazing and peaceful stay, love the boldness of the place.

This place has made me feel the inner peace of my soul, the mountain climbing, the bird watching , the lions' sounds. It's been amazing. Willing to go back again.

Paul H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul H
Saam met vriende

Rustige ontspanne tyd weg.

Baie huislike gevoel in die kothuis waar ons gebly het. Baie vriendelike eienaars. Naby winkels. Ons het heerlik geswem en gebraai met 'n uitsig oor die pragtige natuurskoon. Vir diegene wat van 'n rustige, ontspanne atmosfeer in 'n gesellige kothuis in die natuur hou, is dit vir jou. Ons is net spyt dat ons nie langer kon bly nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Quiet relaxed time away.

Very homely feel in cottage where we stayed. Very friendly owners. Close to shops. We enjoyed a swim and a braai overlooking beautiful scenery. For those who like a quiet, relaxed atmosphere in a cosy cottage in nature, this is for you. We only regret we could not stay longer.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Oluwatomisin B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oluwatomisin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet environment, but it needs a modern retouch.

Very calm environment. The view is peaceful and what was needed for a break. The inside of the flat could use a modern touch though. The furniture and decor are a bit outdated. Perfect if you are looking for something vintage.

Willibar Guest Farm's terugvoer

Thank you for your kind comments. We are sorry that the antique yellowwood furniture was not to your liking and that we could not offer you DSTV and modern gadgets to occupy you during your stay.

Willibar Guest Farm
Theoline J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theoline J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage, great place to stay.

I highly recommend staying at Willibar Guest Farm: the cottage we stayed in is beautiful, cosy and clean. The area is quiet and the view is lovely. The customer service is fantastic and the experience exceeded our expectations. Thank you!

Dries J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker rustig gewees.

Baie dankie vir 'n rustige naweek.

Johan K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Pet en Barney was met een word wonderlik. Die verblyf was absoluut die die geld werd. Gasvryheid het geen perke geken nie, hulle was vir ons soos huisouers gewees veral toe my vrou se ma oorlede is terwyl ons daar vertoef het. Pet, baie dankie vir alles en voorspoed vir die toekoms en mag die Here julle toekomsplanne seën.

Dewaldt L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaldt L
Saam met vriende

Netjiese en rustige verblyf met mooi uitsig.

Die kothuis was baie skoon met al die basiese geriewe. Daar is onderdakparkering genoeg vir 3 motors. Die swembad was ook skoon en goed onderhou, maar is wel 'n kort stappie weg vanaf die kothuis. Die diens en personal touches vanaf die eienaars was ook baie waardeer. Sal beslis aanbeveel as goeie waarde vir geld verblyf.

Johan D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, stil ontspanne atmosfeer met goeie diens.

Mooi uitsig. Stil en rustig. Toegangspad se laaste 200 meter dalk effe skuins vir klein motortjies, maar nie onmoontlik. Naby dam vir besigtiging. Naby nodigste winkels en restaurante. Diens, behulpsaamheid en vriendelikheid fantasties.

Amanda O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, netjies en veilig.

Die bespreking was maklik en ek het gekry wat ek verwag het. Ons het dit geniet.

Arron S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arron S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and enjoyable stay.

It was a relaxing stay and the facilities had everything we needed.

Carla E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Carla E
Saam met vriende

Kan verbeter word.

Diens, kombuis en slaapgeriewe kan verbeter en opgradeer word.

Willibar Guest Farm's terugvoer

Good day,

The guests' arrived 2-hours after check-in time and insisted that they did not book the units offered. We did confirm on our system as well as with the relevant booking agent that they did book the units provided, guests do receive additional information regarding amenities available and items that they need to provide themselves as they are self-catering units. By accepting the quote guests' accept the facilities offered. We assisted this group every day and the response was that everything was in order and that they were happy to stay for the four days. We are proud of the standard of our campsite and facilities and reject his criticism of the cleanliness and service provided to them.

Willibar Guest Farm
Richard C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike naweekwegbreekplek.

Só 'n lekker plekkie. Fantastiese gasvrou, ons sal beslis vir 'n hele naweek gaan om net weg te kom van die gejaag en geraas van die alledaagse lewe. Dit is net 'n uur se ry van Johannesburg af en dit is lieflik, stil en rustig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A superb weekend get-away venue.

Such a lovely little venue. Awesome hostess, we will certainly be going there for a full weekend just to get away from the hustle and bustle of daily life. Only an hour from Jo'burg and lovely and quiet and peaceful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Willibar Guest Farm's terugvoer

Thank you very much Richard for the wonderful review. It was lovely to meet you and Cheryl and look forward to be able to accommodate you again. Regards. Pet

Willibar Guest Farm
Carmen R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen R

Skoon en baie mooi.

Ons het dit vreeslik geniet om by Willibar Guest Farm te bly. As ons 'n groep is sal ons definitief weer kom.

Joe B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig!

Ons het van die begin af tuis gevoel (naambord met ons name op om ons te verwelkom) tot ons vertrek het. Die venue het 'n outydse gevoel met antieke meubels in die woonstel.

Willibar Guest Farm's terugvoer

Dit was 'n groot pliesier om julle by ons te he. Dankie vir die kuier.

Willibar Guest Farm
Gertjie P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Aangename verblyf. Het dit baie geniet.

Martie S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie S
Saam met vriende

Rustige, heerlike verblyf tussen die berge.

Dankie vir 'n rustige verblyf tussen die berge - die cottage was ten volle toegerus en is meer soos 'n huis as 'n cottage. Ons het die oorslaap baie geniet en dis baie sentraal en naby Harties.

Liezel R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n salige wegbreek plekkie van die stad se rumoer en alledaagse gejaagde lewe.

Ons was baie goed ontvang en kon nie vir beter gevra het nie. Pet laat mens uit die staanspoor so welkom voel en het my die heeltyd ingelig gehou met kommunikasie rondom ons verblyf en ander reëlings aangaande ons aankoms. Self toe die weerlig die krag uitslaan, het Pet vir ons gekookte water in 'n fles gebring, sodat ons heerlik op die groot stoep ons oggend koppie koffie en tee kon geniet. Die Cottage het baie ruimte en kan 6 mense met gemak hanteer en die badkamer en stort geriewe is voldoende. Baie dankie Pet, ons kuiertjie daar, was ongelukkig net te kort. Sal def weer daar gaan bly en beslis dan langer vertoef. Ek sal beslis die gasvryheid van die eienaars aanbeveel.

Lizl V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en netjies!

Ons het 'n wonderlike ontvangs gehad. Willibar se mense plaas bordjies langs die paadjie op na die woonstel met die gaste se name op, nodeloos om te sê, ek het super spesiaal gevoel! Hulle het ons ook ingewag en rondgewys. Die woonstel is baie ruim en baie netjies. Die foto's op die blad skiet eintlik te kort aan hoe die woonstel rêrig lyk. Ons het in die aand buite gesit, oor die liggies gekyk en geluister hoe brul die leeus.

Jeanine T - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine T
Saam met vriende

Goeie waarde en baie goed ingerig.

Ons het net een aand oorgeslaap en was skoon spyt. Willibar het heerlike geriewe. Die kothuis wat 6 slaap is baie ruim en goed ingerig. Die eienaars doen baie moeite om die verblyf reg te maak vir gaste en het 'n paar keer kontak gemaak om seker te maak dat ons die korrekte aanwysings het. Volgende keer maak ons 'n naweek daarvan.

Willibar Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.

Willibar Guest Farm
Hennie V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Enkelreisiger

Baie lekker rustig, baie gasvry.

Baie rustige landelike omgewing met baie mooi uitsig oor Hartbeespoort dam

Ryan V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan V
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspanne.

Ons was in die omgewing vir die Warrior Race oor die naweek. Dit was 'n lekker plek om saam met die kinders weg te kom van die gejaag en geraas.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful and relaxing.

We were in the area for the Warrior Race over the weekend. It was a great place with the children to get away from the noise of every day life.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Frikkie P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie P
Saam met vriende

Fantastiese uitsig en diens. Die plek is regtig cozy.

Die uitsig is baie mooi en die kliëntediens is uitstekend. Het geen probleme ondervind nie en is bo my verwagtings gewees. Lekker ontspannend en die mense gaan uit hulle pad om die verblyf lekker te maak.

Tersia S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S
Gesin met klein kinders

Jou huis weg van jou eie huis met asemrowende uitsig en stilte van die natuur.

Dit wat ons gekry het teenoor wat ons verwag het, het my beste verbeelding oortref. Die "cottage" is 'n aangename huis met ruim vertrekke waarin geleef kan word. Die uitsig is asemrowend en die kalmte en stilte van die natuur neem jou dadelik na 'n vakansie-rus. Dit sal beslis een van ons "moet-weer-besoek" bestemmings wees.

Manie C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plek, baie netjies en skoon.

Die drie dae wat ons daar was, was 'n goeie wegkomkans. Net wat ons gesoek het. Die blyplek is op 'n baie mooi plek geleë en die uitsig is fantasties. Die grondpad soontoe is glad nie so sleg nie. Daar is hout verskaf vir die braai en die braai- en blyplek is elke dag skoongemaak. Ons het nie eers die skottelgoed gewas nie, nie eers die bed op gemaak nie. Ek sal die plek hoog aan beveel. Die eienaars is baie vriendlike en behulpsaam. Ek het net gesukkel om die plek te kry met my GPS, maar dink hy's 'n bietjie oud. Die prys is baie goedkoop vir wat ons gekry het. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Stephanie P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie P
Saam met vriende

Lekker atmosfeer en uitsig

Ons is vriendelik ontvang met 'n bord met ons name op. Dis netjies en skoon en die mooiste uitsig op die dam.

Johanna V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

My skoonma-hulle het dit baie geniet.

My skoonma-hulle sê hulle het dit baie geniet. Dit was lekker stil en om iemand te hê wat inkom en skoonmaak was verfrissend aangesien sy daaraan gewoond is om alles self te doen. Dit het haar laat beter voel en sy het lekker gerus.

Piet O - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Piet O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Ek kan dit ten hoogste aanbeveel vir persone wat die rustigheid en stilte soek.

Johan J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en baie gasvrye en hartlike gasheer en gasvrou.

Ons sal weer daar gaan vakansie hou.

Willibar Guest Farm's terugvoer

Baie dankie Johan.

Willibar Guest Farm
Jacques M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Lekker rustig tussen die bos. Sal weer gaan, maar sal nie 'n vakansie daarvan maak nie. Net 'n vinnige wegbreek.

Lekker naby aan kuierplekke en avonture.

Michael N - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N
Gesin met klein kinders

Well equipped with beautiful views.

Perfect farm location in a central location to explore Harties and the surrounding areas.

Isabel F - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel F
Gesin met tieners

Fantastic views all round and clam environment, bad road though.

We loved it! Stayed in the cottage with space for 6. Great was our surprize to find it is a full farm house! It has a view over the dam and braai area for lovely evenings. The road to the farm is not good and you need a high vehicle. We did not need anything and all was extremely clean. In the morning we even heard lions roar nearby at a property next door!

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 101 De Rust, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmNWU2Y2FjLWYwNTYtNGFmMi1hOGQyLTJhOTBmYmY0YTEyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 33 5 1 5 Plot 101 De Rust, Skeerpoort Hartbeespoort Dam 0232 Noordwes 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -25.802486741674 27.803998273479
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!