Morganbaai Akkommodasie by Willie Weggie | LekkeSlaap
+9

Willie Weggie

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 422, Morgansbaai, 5290, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Willie Weggie is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers wat onder die eienaar se hoofleefarea geleë is. Willie Weggie lê in die rustige vakansiedorpie Morgansbaai aan die Oos-Kaapse kus geleë.

Dié woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en het toegang tot 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n eetkamerstel met sitplek vir 4. Daar is ook 'n wasmasjien, 'n vrieskas en 'n TV met volledige DStv.

Gaste het toegang tot die buite-area onder 'n dek waar daar draagbare braaigeriewe is. Veilige parkeerplek is in die tuin beskikbaar. Die perseel is stapafstand van die strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Willie Weggie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Willie Weggie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Proteaweg 422, Morgansbaai, 5290, Oos-Kaap
  • Gaste dink Willie Weggie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 422, Morgansbaai, 5290, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MDA5NmQzLTZmMDEtNDYxOC1iMzc0LTBkYWIwYzhhNjY4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 422 Protea Road Morgan Bay 5290 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.706982007091 28.337164449567
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za